Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Hunkering"(Bladsy 13)

dit was nooit kalwerliefde ooit met passie het sy lief gehad hul eerste soen emosievol in die fleur van hul samesyn net hul het bestaan vir mekaar niks anders het saak gemaak soos die sang van ‘n voël klink dit in haar hart wanneer hy haar vleiend nader met sterre in sy oë wat skitter […]

Vryheid se verlange velde wyd en oop wil ek graag loop kaalvoet en vry ongekunsteld eg my oë ver kan lê op goudgeel kim se oneindig strek rus in oggend glim blomprag se nektar drink bye se goudgeel lyfies in blomme sien woeker stuifmeel bedek weg vlieg waterval diamant druppels sagte sproei teen my vel […]

helder soos die vlamme brand skitter haar oë terwyl die vlamme skiet haar gedagtes ver vanaand daar waar net sy alleen hom kan bereik in haar koester sy die hitte voel sy hom styf aan haar sy Rooigeel soos die vlamme van die vuur lê haar hare asof in ‘n skilderkuns agteroor gesprei in brander […]

weerloos en alleen geroes en jou vinne uitmekaar geruk die gekriskras steunend in die wind vertel vir ons eens was jy in die gebruik verlate staan jy in die vlaktes vergete aan eens jou harde werk op fotos is waar jy die meeste pryk deesdae net die verlange na ‘n plaaslewe om net jou stotterende […]

magdom jare verder onder God se Almag beur alles na vore oor berge en dale tussen waterstrome en aarde klinkende simbale ramshoring basuin donkerwolke magtelike dreunings beur die son steeds na vore en werp homself oor die aarde dae, maande, jare, eeue heen spruit uit die wereld die bose kringloop van alom teenwoordige invultrasie wat […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed