Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Liefde"(Bladsy 260)

waar waterbronwoorde ontbreek en dennebosse doringsteek – ‘n digter ook wil verdwyn in eie drieankerbaai-see… ‎ ‎sal strome van hoop‎ branderbrekend spoel om weereens die woorde uit ‘n pen te voél soms moet ek net één druppel ink op jou lippe proe‎ © Francois Meyer‎

Ek draf asemloos agter die lewens ploegland trekker aan terwyl hy drywerloos deur my hart se onkruid kluite jaag en lêplek vir jou groenvoer sade in my hart kom maak. Ek verdwaal in die vlinder vingers van die son se terugkyk kinders en trek die sluise na my hart se ploegland oop; bruin-goud water borsvoed […]

Dom dwase is volop dis in hul spel en praat maar die dwaas van my gedig is van ’n ander aard. Engels is soms beter dit weet ons goed want die fool van liefde se pil is bitter soet. Dis nie liefde wat seermaak nie sê die slim mense gereeld dalk word mense net deesdae […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed