Ode aan my hond Mister (Engelse-Shakespeariaanse Sonnet) (Silwer)
Met jou noodroepsein skeur die rampgordyn belange-en-emosieloos in twee; aanvaar jou deurtraplyf sy kankerpyn, sy afskeidslot, jou laaste treë, gedweë. Ek mis jou in my môre my ou hond en jou growwe rowwe blafstem in my dag. Jou leemte laat ‘n wrang smaak in my mond; ek wens dat ek nog hier vir jou kon […]
Hulde Aan Ons Helde
Vers 1: Jy het jou ma daar sien staan Met ‘n bruin koevert in die hand En ‘n traan op die wang Sy het stilweg geknak En haar oë het verklap sy is bang Toe sy jou tas help pak Vers 2: Daar was ‘n seer In jou pa se oë Soos jy dit nog […]
Verby die grense van vryheid (Brons)
Sy kyk na hom. Daar waar hy so half pateties op die rusbank slaap. Meteens wonder sy: wanneer het die gesels, opgeraak? Wanneer het die opwinding, verveling geraak? Wanneer het die liefde, gewoonte geraak? En wanneer, is haar hart toe gesluit met ʼn slot en ʼn grendel? Amanda maak ‘n poging om op haar hekelwerk […]
Losprys vir romanse (silwer)
Daar is nie ‘n prys vir liefde nimmer ‘n goeie hart, nogmaals as kind sou al jou skatte as losprys vergeld- was dit daai briefie met ‘n geperste viooltje: roses are red and violets are blue; of was dit die dag onder die peperboom, waar Cupid sy kop uit die bossies steek? was dit ‘n […]
Ter nagedagtenis aan ʼn held.
Ter nagedagtenis aan ʼn held As ek terugdink aan my kinderjare as kanaal-aap in Upington se wêreld, kan ek nie anders as om ons kuiertjies by vriende langs die rivier, te onthou nie. Dit is die dae waar kinders gesien en nie gehoor is nie en waar jy baie vinnig gevra is of jy wil […]
Pappa, ek bou vir jou ‘n triomfboog (Brons)
Woorde: 497 Vyf en vyftig jaar gelede! Dit is ʼn leeftyd, Pappa! Dit is toe die vrou wat haar my ma genoem het, jou met twee klein kindertjies agtergelaat het. Agtergelaat het vir ʼn ander man! Dit het jou letterlik en figuurlik tot nugterheid geskok. Meteens het jy, ʼn man wat maar lekker diep in […]
Plesieroord(Brons)
Ek moet meermale háár Amerika besoek want haar Amerika is my Rome Ek moet meermale haar natril beelde begluur oor haar kolosseum se spuwende oë besin waar haar glinsterarenas nog lewenwelend glim Ek moet die mooi triomfe van haar troimfboë terhart neem tot my Amsterdam se hoop weer splinternuut val op heuwels uit die baftablou […]
Reisbeskrywing oor ñ triomfboog (Brons)
My geelvelvoël toe jou sensasiepers bene konstraste maak met jou spierwit rand se blinkvlerkspreeu wat altyd skyn in die dageraad. wou ek nie meer na jou met sieleleed verlang nie Ook nie toe opwellende drifte van gekelpte wolke wat inmekaar flans jou liggaam gryp nie, of toe die toeërige hemel mistig makriel en natrossies laat […]
GROEN MILKSHAKE EN SUNSPARKLE BISCUITS
GROEN MILKSHAKE EN SUNSPARKLE BISCUITS Sit hier by my seselwers en dink daaraan om per dalks eendag se anderdag weer hare te kleur; enne toe onthou ek sommer dwars uit die bloute uit van KleinBas en Mildrid, die Hemekoei met die sonstrepies in haar kuif. Dit kan seker vervelige woordemaak wees vir jou om te […]