Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Pyn"(Bladsy 41)

jare in oorlog skans en loopgraaf vol vrese kindwees daar verloor aanvalle trotseer terugveg en agtervolging oorgrens se spoorsny mortiere val neer in hinderlaag vasgevang lewens verlore reëntyd of winter beproef emosies en krag tot jou uiterste einde onverwags bevele ineens gestaak hulploos vasgevang verraad geteken in eie belang jou land gevoelloos bedrieg ©adéle

ken jy die land waarin jy woon herken jy dit nou dat die son opkom gister was dit vredig en voorspoedig vandag draai aasvoëls oor die land hoe lank nog – sug treurendes hoe lank nog – sug klippe hoe lank nog – sê die wind donker wolke storm aan rook kollomme suil hoog babelse […]

Dikwels is ek sagte kruid; so dikwels is jy rots. So onvermybaar die gevolge as plant teen klip sou bots. Want steen verguis ‘n tengere en dink daar nooit weer aan; kruid buig laag, tel haar wonde – moeisaam sal sy op moet staan. Maar mettertyd word swakke sterker; sy leer – haar broosheid is […]

Opgedra aan Vroue misbruik MY PYN My pyn is ondraaglik my lewe is uitters walglik jy is die ondraaglikste lummel nes ‘n verskrummelende skummel jou aaklike wrede gedrog oor watter leuen praat jy tog jy het my siel wreed verwoes en lekker met my lewe geoes jy kry nie eers skaam jy het dit werklik […]

Aan die sonkant van jou hemel het ek ‘n bos vol soene geplant nog voor jy dood was net vir jou, want as jy eendag deur hierdie woud stap sal jy dit raaksien – een vir een afpluk en my rooslippe sag oor jou wang streel en dalk onthou jy dan hoe ek destyds my […]

‘N LEWENDE SPIKKELTJIE ‘n kosbare lewende spikkeltjie net so klein soos ‘n mostert saadjie met gemeenskap vorm die spermsel bevrugting vind plaas in die eiersel swangerskap vorm ‘n klein embrio baarmoeder se golwe klink soos ‘n trio moeder ontdek die wonder van haar fetus swanderskap word jy bewus van die akardiakus baba word gevoed deur […]

Egskeiding worstelend versmorend wreed en werklik klankloos dof gekrete verset woorde wurgend kneusend verwoede verwerping pynlike penetrasie oor en oor en oor sagste menswees onkeerbaar verskeur ondenkbaar verniel onherstelbaar vernietig versoening verrafel vertroue verflenter brutaal verkrag verslae opgekrul swygend gefetus maar genadiglik genaelstring beskermd omvou deur Sy Hande onsekere saadjies kry wortel en swel en […]

Soms sit jý lank op die strand met jou tone diep in die seesand waar heel branders breek – tussen wolke, die son en ‘n perfekte horison. Jy haatlief ‘n wêreld wat mensvolmaak aan niemandslippe hang, en vra jouself af: “Wat het van jóú geword?” Jy sien hoe die vrees van leegwees skuimend oor ‘n […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed