Die bitter en soet.
Ons het ’n aasvoëljaar belewe, waar ander ons bene probeer skoon eet het. Maar … tog was die jaar ook gevul met goue sonskyndae wat tussen ons beendere deurgeskyn het om vir ons die mooi van die lewe te wys. Soms wou ons op moedverlore se vlakte gaan speel. Veral as ons voor ’n donker […]
Spore
Bo die oorvormige branders wat ronddooi soos rolgordyne het waterepryswolke (nes roeiers wat aan ñ roeiriem) die skemerlumier tussen die reënboog aangepak en God agterlaat. met jou onklaarstap word my hart omgeploeë met liefde en druppels verligting bring tot die hartseerroetine wat ek leef want jy’t met ñ kleurvolle materiaalbol na die hemelruim gesweef. ©Zebulon […]
Dans asof niemand kyk nie
o die wind wat so waai hier oor st helenabaai my lyf wil net saamdans met elke flap en flans gaan haal die reën vriend bring dit soms onverdiend speel vir ons die wysie met elke skuifel trappie o die wind wat so waai waarin seemeeue draai laat my sing en stil dans my ou […]
My kleivlerke
vandag wil ek my kleivlerke sprei op die klanke van Mendelssohn tot verby die Jordaanrivier om daar ‘n olyftak te soek wat nuwe drome sal bring my voete sal kwartelspore maak op Vivaldi se vier seisoene wat dool op die wind sweef op die groenduif se vlerk ‘n sfeer van voldoening laat kring dartels van […]
wit wolke
oor die blou-blou see ruis daar mistige wolke ingekeep met blanko strepe stadig en majestueus beweeg massas vog oor landskap trek hoog op oor berge gaan blom in blanko koolkoppe oor droë bruin landskap van karoo waar riviere in damme spruit niemand gee om dat wit wolke massas bruin reën ontlaai nie ©Teárlach
Die terugstuur
As die plompwolke kreefgange gaan en verby dié godebloedson vlieg ñ kolibrie’ …liefling wens ek jy was hier. Want sodra God ñ winterdrag ring gooi en wysiginge ondergaan in die kaalarmlug roggel my hart met verse terug na ons verlede saam.
Gedoop in vuur
wanneer boeie met ‘n bewende geskal onder murmerering van my stem klang die Rietsee opstandig wal staan en aalmoese om my val as drome die pad na my hart verloor purperwoorde verdor tot swart en bye nesmaak in die karkas van my hart dan sal ek steeds vir jou kaalhand ‘n voetpad deur palmiete stroop […]
KOSBARE TYD
KOSBARE TYD Kosbare tyd wag vir niemand nie… ook nie vir jou en my nie moet nooit met jou lewe mors nie dit is belangrik vir jou en my soos ‘n ou storieboek met goue ink flits die prentjies van my verlede verby tik-tak-tik die staanhorlosie se syfers verby in die lewe van pyn en […]
LAAT-LENTE ALLEEN
“Ek het lank gesoek, om myself in jou te vind” Sag sluip sy deur jou are drup, drup saam jou jare tussen lewe en dood bewe haar asem lewend oor jou lyf sy weet dis soms verkeerd om eg te wees veral wanneer haar hande verkeerdom soek na jou siel en laat-lente ‘n onvanpaste winter […]