Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Seëninge"(Bladsy 27)

onder die maan in die weste en die sonsopkoms in die ooste lê my duin stil en so rustig tog is daar ‘n onrus wat dreig om kop te wys selfs die meeue voel dit aan onrustig fladder hul vlug ver oor die see se rug hang daar mis wat dreig om oor die see […]

Sielsvrede ek was jaloers op ander se geluk liefde en samesyn wat hul ervaar die verlange was daar onder pyn en trane loop ek gebuk soos ʼn kokosneut is my hart gebreek oor en oor tot onherstelbaar myself wou ek graag wreek tot ek ook geluk ervaar min het ek geweet my hart moet oopbreek […]

Lewensboek groot wou jy word daar was baie trane gestort vandag betree jy die wêreld onthou net jy is God se pêrel bou op die fondament die een waarteen jy rebelleer dit is nie gegiet in sement lewenslesse sal jy nog baie leer vat elke dag met nuwe hoop laat die Here saam jou loop […]

Goliat Tree vir tree tussen die skare stap hy nader daar waar almal kuier, raas en skertsend vergader moet hy nog een keer toegee aan hierdie strewe is hierdie nie dalk, net die Goliat in sy mislukte lewe hy val dieper en dieper in die donkerte af en af as hy net kon praat, maar […]

Oumie se prag seuntjie sussie se ewebeeld mamma en pappa se trots Jesus se oogappeltjie in jou vorm genesing nou in die hande van ons groot Geneesheer jou liewe ouers gaan die vrugte pluk van ‘n kleine mannetjie sterk soos ‘n leeu oral gaan jy op Sy hande gedra word want Hy vergeet nooit Sy […]

ORRELIS Ek sing my hart uit voor ’n swart plank op ’n leë verfblik; my gesangeboek balanseer teen ’n baksteen, my vingers gly op en af – ek is ’n orrelis in my verbeeldingswêreld. Ek kyk kamma-kamma na die note voor my, blaai om, trap met my voete op die onsigbare pedale en trek aan […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed