hasta la vista
ons praat in al ons tale praat oor onbenullighede om kwaliteit tyd om te kry families sien mekaar in liefde kinders besoek ouers getrou ideale jaareindes vlieg om dan kyk ons star na vore wat gaan nuwe jaar bring sal ons aangaan met ons lewe sal plaasmoorde heeltemal ophou sal ons paaie weer besaai lê […]
volkome
soos golwe ritmies sand bedek soos winde egalig duine skep soos mense dikwels net verwoes so is die dae van ons huidige tyd ewig is oneindige begrip van onkunde selfs in ons genié se verstand laat dit ons beste na niks lyk nou sien ons net ten dele wanneer ewig open sal ons dan ten […]
Woordspatsels: Tweeling/Kersboom
So vertrek hulle vanuit die ooste, net die twee van hulle. Deesdae tydens diѐ tyd is families verdeeldelik verspreid soos sterre in die hemelruim. Nietemin gaan hul ook op reis vir ‘n paar dae. Wildernis toe (gepas vir die ongetemde wesens). Hulle word geherberg in luuksheid knus langs die meer. Die oornagtassies word uitgepak voor […]
Oukersaand Drome
Die seisoen van vrede en vreugde is hier, van welwillendheid, liefde word die fees mos gevier. Dis vir saamwees en liefwees word dit uitgebasuin sodat harte moet hoor dis ‘n siel blommetuin. Is my hart dan verblind? Is my ore dan doof? Is my siel weggeskeur soos ‘n ouerlose kind? Die klokke beier en musiek […]
Heilige Nag
Geen klokke beier in die stille nag, geen herders in die ope velde hou meer oor die kuddes wag. Geen stal met strooi of os of esel meer, as Hy vanaand sou kom, waar sal Hy rus, my Heer? Die liggies vrolik flikker in die straatjies nou en klein, sou ons nog opkyk, sou ons […]
‘n Ster vir Kersfees
Ek stuur vir jou ‘n ster, want dit is Kersfees – ‘n lig wat helder skyn. Een wat alle donker en bang nagte so stil-stil laat verdwyn. Dalk het jy het ‘n hoekie in jou woning wat na hierdie lig verlang. Bind dan net ‘n toutjie om die sterpunt sodat jy dit daar kan hang. […]
Die KERSGESKENK
Die KERSGESKENK Na die feesmaal sit almal om die halfafgedekte tafel, en eintlik wil niemand roer nie. Sat. Die tafel staan onder die groot koelteboom op die gras agter die huis; die grootste geskenk, ‘n fiets, leun teen die boomstam, die kleineres staan op die tafel tussen die skottels of lê onder die stoele, of, […]
Kersfeessinspreuk: GEBOORT
GEBOORT Een van die mense wie se woorde ek graag aanhaal, is Angelus Silesius, die Slesiese Engel. Van hom weet ek bittermin – slegs sy „Personalia”, soos dit in Europa genoem word — die data wat hom identifiseer, die min dinge wat hom in ‘n skaar sou uitken. Hy is op die dag van Kersfees […]
vreugde-fees
skyn nou jou liggie skyn konsentreer op hul deugde verander hul pyn in vreugde sing vir hulle die liedjie fyn daar is ‘n kindjie gebore Hy het konings laat bewe geen sonde in Sy hele lewe sing dit in jul mense kore in die Hemel wag Hy reeds vir ons sien Hy hoe ons Sy […]
respek
moet verdien word so sê die wat glo weet outydse waardes sê ander vroeër was kinders opgevoed opgevoed met respek vir ouers anglikaners se invloed vermeng norme word gewysig bestuif vreemde stuifmeel gebring nou moet respek verwerf verdien en gekoop word kinders skryf nou voor ouers se sout is laf met milennium is waardes uitgegooi […]