JOU VOETSPORE IN MY HART
JOU VOETSPORE IN MY HART Jou voetspore in my hart is diep in my siel vasgebrand hoe moet ek nou sonder jou lewe ons liefde was verhewe ons verlede is ons vergewe jy laat my hart nog bewe jou voetspore in my hart is diep in my siel vasgebrand verlange na ons verlede verlang ek […]
Die laaste klip
Sjuut, bly doodstil. Kan jy dit ook hoor geraamtes uit haar kas soos Judas, Pilatus, Petrus en Brutus wat uit al wat gat is bars – korrel vir korrel veg sy ses voet na bo. Saam met blink gevryfde intensies en ontrafelde verwagtinge beur sy deur klippe en kluite wat uit huise van glas op […]
Graffiti
GRAFFITI teen die mure van my lewe in neonbont en pikgietswart simbole, letters wat soms bewe skellend teen die stilte van my hart ‘n fresko van die die mens se gruheid fletsend skril teen oog en oor die werklikheid se felheid onnodig akkuraat gereflekteer wens dat ek my oë kon sluit my geheue skoon kon […]
Teenstryd
Daar was spore oor die witsand wat deur die duine loop weg van die branders weg van die see weg van die meeue en rotse ek het dit gevolg tot by ‘n treinspoorlyn; by ‘n verlate stasie – hier het ek gewag vir ‘n dag wat dalk nooit weer sal kom. © 2018 Caren Kearley […]
Lewe se verraad
met my vervloë vergete son geboorte het jy reeds jou rug op my gedraai en met jou Judas liefde my ontblote siel met magiese donker lig verraai jy’t my nuut gevonde liefde verafsku versmaai en ek wou net ‘n enkele druppel nektar drink, die sagte aanraking koester voor die haan kraai en verlore raak wanneer […]
DEURE VAN MY HART
DEURE VAN MY HART My deure van my hart staan wawyd oop vir jou na al die kamers van my hart sluit my hart se deure oop vir jou en verlos my van pyn en smart ek soek jou in my eie hart in elke deeltjie van my smart my hart is baie stukkend as […]
Stil is die bome
Die mond is ‘n blinde spieël dit fluister in die duister geen gewete vergeet van die hede Weerlig blits bome buig sterre val saam met die branders se krag Dit vertel van die son se rooi die lewe se mooi van die dag se gloei van ‘n hart wat bloei Droog en dor warm en […]
barbaarse gierigheid
soos see aan ooskus land opvreet aan die weskus sand deponeer is daar onewigheid in menswees kalm sal mense geniet en leef kom storms – kom gierigheid gebasseer op barbaarsheid altyd meer en meer gierigheid in oë alles wat ander besit wil hy hê wanneer hy dit kry soek hy waar hy nog op kan […]
Weergaloos skaam-bang
Liefde het vlerke dit laat jou denke die sterre in die hemelruim gaan haal… Of is dit vlerke van ‘n gier soos ‘n voeëltjie wat ‘n nessie in jou kom bou dit met sagte warm donsies versier vir ‘n tydelike plesier Soos ‘n verliefde paartjie wat soos twee duifies vir mekaar koer maar op ‘n […]
EK EN JY
Ek en jy… wie skryf die lied waar ek en jy disharmonieer die klawers wit en swart so saam moet sing dat ek en jy so ewe gedwee hul komposisies soos marionette weergee die atmosfeer beheerd die kleur van vel die klap van tong die vrede verdryf vertroue versweer die slimmes die spel die ritme […]