Steurnis hier binne my (opgedra aan ‘n meisie)
innerlik voel ek die vuil in my ek was en was en was trane biggel oor my wange dood het hier binne kom lê ek wil uit dit kom maar hoe die vuilis met sy kloue het rondgetas my selfbeeld diep geknou vreesaanjaend met leuens het jy gekom my in jou swetterjoel ingetrek jou beeld […]
Soos engele vlieg
Engelmens van my lê gou jou swaard neer jy lyk moeg en jou pad nog ver, jou siel skree in stilte vir skemer, jou oë lyk effens soos myne. Trap mooi en sag in die langgras, want om oorlog te wens oor ‘n pad wat verdwaald lê tussen nou en nooit – asof môre jou […]
Die man met die ligblou oe. Episode 2 deel 1
Die man met die ligbou oë Episode 2 – deel 1 Daniel kyk stip na die skerm. Verskeie fotos van ‘n pragtige jong blondine verskyn , hulle oorvleuel mekaar op plekke. Hy draai terug na die Kolonel en maak die legger wat voor hom lê oop. “Jorike Gunther” begin die Kolonel die inligtingsessie, “dogter van […]
ʼn Volk se trane-hart
ʼn Hartversonke diep in ou verbonde in ʼn jaar verby van bitter soete trane uit ons hart drup bloed van seerkry woorde leed versonke in ʼn volk se drome van waar sal ons hulp dan kom terwyl die rou en galle smart van ʼn volk se hartseer bloed wegsink en dan roep uit dorre aarde […]
Ek hou vas, ek Belowe!
Ek wens ek kon jou vashou Ek wens jy was nog hier Ek wens ek kon verstaan hoekom jy weg moes gaan. Ek mis jou soos die blare na reën druppels op hul verlang en die alleenheid in my siel maak my eintlik bang. Daar is hande in die gat die gat diep in my […]
respek
moet verdien word so sê die wat glo weet outydse waardes sê ander vroeër was kinders opgevoed opgevoed met respek vir ouers anglikaners se invloed vermeng norme word gewysig bestuif vreemde stuifmeel gebring nou moet respek verwerf verdien en gekoop word kinders skryf nou voor ouers se sout is laf met milennium is waardes uitgegooi […]
Die man met die ligblou oe – Deel 4
Die man met die ligblo oë – deel 4 Daniel stop die vragmotor en druk die rathefboom in eerste rat. Dan ry hy stadig goederestoor 7 in Parkstraat in. Daar staan verskeien mans in swart geklee, meeste van hulle het wapens van een of ander soort. Die man met die lang swart jas en donker […]
saluut vir ‘n vegter
stadig kom ruiter deur bosse stewige trippel-draf wit hings maanhare waai lewend gespits effense runnik-proes teen gewig versigtig oor klippe van stroom trap hy en drink neusdiep water stap dan voort met nat stiegriem en stywe toom wat sy kop ophou oorkant begin hy weer draf-gallop viere wakker hoogtrap pas versnel ruiter hang half skeef […]
‘n droë toon
dodder kleef aan droë fynbos risome drink elke druppel op blaarloses is geil sonder knop diertjies krepeer sonder kos wind is al wat konstant bly wit huise wil krakend steun swart dakke buig en kreun meeue sweef in wind en gly palmbome buig en dreun mense stap en kyk verward palms kan nie verder leun […]