Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Vrees"(Bladsy 30)

Springgety op Bongoyo So teenaan die kus van Tanzanië, eintlik baie naby, is daar ‘n hele spul klein eilandjies. Hulle word nie bewoon nie, maar is tog gewilde toeriste- aantreklikhede. Hier kan jy nou luilekker in die son lê en jouself heeltemal verbrand, jy kan die rotspoele ondersoek of jy kan in die warm tropiese […]

Kyk, hier is my hande saamgevou voor my prewelende stem, hoor jy my krete saggies na binne ruk? Voel jy my woorde wat hoendervleis oor die hemelwand hef? Proe jy my trane wat wanglangs drup oor niks; oor jou; oor alles en almal want jy het siels-stil geword en ek hobberend in ‘n hel van […]

My menswees beklee in siersteen en fynpleister met edelmetaal gesmee. Gebrandskilder die vensters van my vreedsame siel toe hoop my hart betree. Die plankiesheining lelieblank en lowergroen vlaktes versprei waar die geur van bloeisels en die vredesbries ons liefde kom verklank. Die vuurtjie het nog warm in die kaggel gerus toe jou woedebui dit ylings […]

Kraaikuil ʼn Hartverskeurende verhaal word vertel van ʼn arm maar hegte gesin (Tenminste in die oog van die publiek) in ʼn onbekende gedeelte van die land. Kraaikuil is ʼn klein gemeenskappie met ongeveer vyf en veertig siele, Suid, Suid-Oos van die N12 en Suid, Suid-Wes van Kimberley Vertellinge wil dit hê dat hierdie gesin, na […]

Jý het verstaan, hier waar ek nou staan traanloos onder nog ‘n supermaan het jý uit die bloute sommernet verstaan; sonder oordeel of waan my angstigheid toegesirkel in jou eie naakte sekelmaan gebroke het ek (of ons) met heelwit vlerke probeer vlug; sentimenteel wou ek minute aftel tussen naelstring en skoenlapper – maar monoklinamies het […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed