Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Vrees"(Bladsy 31)

Hierdie is net ‘n lusmakertjie uit ‘n verhaal warmee ek besig is. GENIET! ʼn Versengende hitte wat kraaie laat gaap, hang soos ʼn digte kombers oor die hele vallei. Blare hang vreemd roerloos. Sonbesies stuur hul sang, trillende op die oordromme van die bewustelose ongeluk slagoffers. Die ultra hoë toon van die insekte se sang […]

Sal die nagte ooit weer stil wees soos dit lank gelede was, so heilig en vol vrede met ‘n hemel waarin sterre soos Kersfeesliggies pas? Soms lyk alles dan so donker – selfs die son verloor haar krag. Ons bly soekend na die lig, maar vind alewig dat ‘n skemer altyd êrens op ons wag. […]

Apologie aan Marlene van Niekerk se “Troetelwoorde vir Ogilvie Douglas” my hemelhoutkind (vir outisme) kyk houtlief bitter soos bas het my mond geword ai, die wêreld wat wou dat jy my kind is my hemelhoutkind jou houtoë wat staar fladderende handeblare in die wind voetewortels obsessie oor water rituele lyfboom streng seisoene volg kwalik neem […]

RESTLESS, die film Morbied verstaan ek as iets geheel-en-al anders. Vir my is morbied wanneer iemand hom met die dood inlaat as ‘n skrikwekkende, vreesaanjaende, horrorverskyning wat beteken verrotting, stank en verlies. Morbied is daartoe die mens wat alle aspekte van die dood vermy, gaan nie na begrafnisse, ook nie van engste familie nie, bloots […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed