Januarie 2022 Drama projek – Uitslae en kommentaar
Baie geluk aan hierdie 8 LEDE! ALGEMENE NOTA: Sommige van julle het hierdie maand van die opdragte misgelees en nie toegepas nie. Baie het nie die neologisme aangetoon of geskep nie, en dan was daar die wat langer as 16 lyne geskryf het. Ek het besluit om dit alles oor die hoof te sien want […]
Februarie 2022 – Liefde (OOP) projek
Beste INKers Ons het skaars Kerstyd gevier en hier lê die eerste maand weer op haar rug. Ek weet dit is ‘n cliché om in Februarie oor die liefde te skryf, maar dit ten spyt, wil ek tog die onderwerp hierdie maand gebruik. Ek wil almal egter aanmoedig om die “liefde” op ‘n nuwe, unieke […]
Desember 2021 Metafoor projek – Uitslae en Kommentaar
Baie geluk aan hierdie 10 lede! GEDIGTE GOUD 1ste – No 18 Andries Fourie met Beroerte 2de – No 19 Andries Fourie met Kasgeraamtes 3de – No 4 Anzé Bezuidenhout met Eggo’s van Bakkrans SILWER 1ste – No 13 Amanda De Meillon met Winterspore 2de – No 14 Palet met Nakend is die nag 3de […]
Vriendelike herineringe
Dagse^ jy, lanklaas gesien steeds bly jy my beste vriend vir al die jare voor dankie se^ die beste en mooiste wil ek vir jou he^ Nog n’ jaar is verby, n’ nommer bygevoeg steeds sit jy in die kerk, en nie in die kroeg bly net wie jy is, goed groot gemaak Wetend in […]
Erin
“Sinneloos, magtag, het jy in jou lewe iets meer sinneloos gesien,” en hy slaan die groot vuis op die tafel hier langs my sodat die koffie bo-oor die rand stort. Ek ken Bart Groene seker twintig jaar, nee ses-en-twintig jaar om presies te wees, en nooit het ek hom so ontsteld gesien nie. Hy draai […]
SÊ DIT WEER
SÊ DIT WEER Hy maak sy oë toe, weet nie eers ingroei toonnaels kan soveel pyn veroorsaak nie, ‘Die vervlakste Amerikaners met hulle tien gemiddelde skoen grootte,” en hy kyk na sy nommer twaalfs, sien die blase aan sy voete, en is seker hy het nog nooit soveel pyn gevoel nie. Hy probeer sy gedagtes […]
Januarie 2022 – Drama projek
Beste INKers 2022 verwelkom jou met ope arms. Mag elke dag in hierdie nuwe jaar vrugtevol en voorspoedig wees. Om die jaar behoorlik af te skop, en aangesien almal behoorlik uitgerus is, gaan ons hierdie maand die term “drama” ondersoek. Wat kan ‘n nuwe jaar inlei anders as ‘n bietjie drama? Digters: 1. Skryf ‘n […]
Hoe diep die vreugde
Hoe Diep die Vreugde Die skok tref hom soos ʼn vuishou op die hart, ‘Rastor Battle, ʼn baie jong Rastor Battle’, flits dit deur hom, maar dit kan nie wees nie, dit weet hy. Hy sien dit asof in stadige aksie, die oopswaai van die luukse motordeur, die pragtige hakskoene met die perfekte enkels en […]
November 2021 – OOP projek uitslae en kommentaar
Baie geluk aan hierdie 10 lede! GEDIGTE BRONS No 17 Lenel Oosthuizen met Môrestond No 5 Francois Meyer (Gedagtes) met Safari No 33 Anita van der Walt met Jou liefde vir my SILWER No 34 Amanda De Meillon met Die Kaap is’ie djou gahzie (Die Kaap is nie jou Broer (nie) No 38 Annamarie van […]
Terug na die Begin
Terug na die Begin Sy kyk na die groot kop van die man wat gebukkend oor haar tekeninge staan, voor sy iets kan sê, word hy bewus van haar teenwoordigheid, kom orent, en draai om, en al wat deur sy gedagtes gaan, is, ‘Wat sal die ‘kind’, hier in die tekenkantoor soek,’ en sy sien […]