Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Vrouens"(Bladsy 28)

ek het vandag jou naam geskryf – op Facebook maar daarvan weet jy niks destyds het niemand iets van Facebook af geweet nie toe het ons op telefone gepraat en ek wou jou nog bel om te sê: as ons eendag oud is gaan ons saam in koffiewinkels sit en koek eet… nou is ek […]

Opdrag 3 – Inspirasie uit ‘n boek Blomme en bloed blomme in die voortuin platgetrap uitgeskop met stewels alle respek die hond het geblaf, getjank nou stil met ‘n panga in sy kop plaasmense in ‘n bondel van vlegsels, vloeke en trane gebind met koue koperdrade verbrand met kokende water geslaan, geskop, gesteek en stukkend […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed