Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Wanhoop"(Bladsy 54)

Net (ń) moederhart, verstaan die seerkry en die smart, van (ń) kind so klein, wat spoorloos verdwyn. Die skuld gevoel wat vreet, oor (ń) kind wat jy nooit sal vergeet. My meisiekind,waar is jy heen? Nooit sal my hart oor jou ophou ween. Daardie aand het ek jou, aan jou eie genade toe vertrou. Ek […]

Kanker-vrot-vretende wortels van verwerping pluk stukke vleis uit my siel se seer Vertroue word verpletter en met bloedspatsels gesmyt op die grond neer Geroeste doringdraad lemme en stukke vleis peel uit die wond Waar die allesvretende vraat lag met ‘n bevlekte mond Iewers wapper ‘n flenter-voos selfbeeld soos ‘n plastiek sak aan ‘n doringtak Geloof, […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed