Jongste aktiwiteit:

September(Bladsy 8)

Daar is sonskyn in jou glimlag maar stormweer in jou hart Versigtig voet vir voetjie loop ek oor jou woestyn se dorre spore in die warm sand En oud verroes in gister se tas versplinter eensaam en verkletter in geen saam Verbrokkel verkletter versplinter mistroostig in die skemering en wag in afwagting vir die opkoms […]

as die sang van voëls, die stil van oggende vul en die maan haastig sy pad vind, verdwyn… gryp my hande luglangs na die vorm van jou lyf, in my droom, maar ook, in die sag van onthou… trek ek jou nader tot teen die smag, diep in die gange van gister…en môre… fluister my […]

dans don’t say a word just dance with me, let the world outside disappear …what we got here, is all we need – Johnny Reid dikwels wil ek vir jou ‘n gediggie skryf, met woorde sagter as die minnedigter se droom… soms wil ek jou net skilder, in kleure van gelaatstint blosend in my eie […]

offer meet me at midnight in the forest of my dreams, we’ll make a fire and count the stars that shimmer above the trees – Christie Ann Martine as stilte kom en haar vind, teen die donker van haar skadukant en seer haar sny, soos die dolk, van self griewende smart staan sy alleen en […]

eggo met die skynsel wat blink in straal verlig, weerkaats die sag uit jou oog, oor die heuwels van my landskap, waar groei en orde roem, soos die dag sy aand prys en jou beeld oor my loop, skadu speels neervly teen die mooi van elke ronding oor my verhewende oppervlak en as ek myself […]

Die musiek tokkel saggies strelend op my ore neer en onbewustelik klim ek op die notewa van my gedagtes terwyl ek deur die venster na buite staar en my paspoort aangee vir die doeane by deur van my gedagtes *** Iewers rol die donderweer vanuit sy tuiste in die ooste en spoel die see verraaier […]

Die dag flikker en sterf ‘n eenmansdood toegevou in die nag se krimppapier toebroodjie Die na-os-son se wegloop kinders trek hul stomp lem messies uit maar die nag se krimppapier versmoor die knipoog van die wegloop dag Die son se beraders los elke dag kontrakte by my agterdeur maar die nag se oopbek wolwe kom […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed