Jongste aktiwiteit:

Junie(Bladsy 4)

‘n Godsgenade kompas vir Tannie Sonja drie wyse manne vind ‘n ster ek ‘n suiderkruis van harte noord, oos, suid of wes ‘n vierrigting-keuse waar Gods’ ganade oral kompas is na ‘n koninklike toekoms die gordyn waaragter God se kind wegkruip skeur middeldeur en die son breek in stukkies goud waar Gods’ fees meer word […]

Mag ek dood gaan vanaand in jou geheue Mag my siel vry wandel In jou weë Mag my hart ontbind in jou woorde En my hele wese Verskiet in jou vergete Herhinneringe van die see Die strand en die korreltjies liefde In jou hand. -I Kriel

deur
vir Gedigte

Perfekte legkaart Vir ouma “Ally” (Ek kon nooit as kind sê ouma Ellie nie. En toe bly jy my ouma Ally) Jy is deel van Die legkaartstukke van my hart Elke een het ‘n doel en ‘n bestaan Jy was my geliefde ouma En jy sal altyd Die hoekie wees Van wat bly My perfekte […]

Wanneer ons nie meer praat nie, nie meer sê wat ons dink en voel nie. gevoelens verberg omdat dit beter is, doelbewus en gedwonge … Mure bou ter beskerming van onsself, stilbly omdat stilbly ‘n beter oplossing is, dinge ongesê laat omdat dit makliker is… Gaan te veel verlore en Is dit die begin van […]

Tussen die lyne van ń halfklaar boek, eggo woorde deur stilte waar dit na antwoorde soek. Woorde wat rondtas in die krake van jou siel, spore daar los wat die menswees verniel. Woorde wat wil aanklank vind in gister se niks Nog boos nog blind vir die waarheid wat is. Tussen lyne wat krom is […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed