Jongste aktiwiteit:

Oktober(Bladsy 3)

soos dik reënwolke sprei jou woorde oor huise waai dit en warrel dit oor woord kluise druppels wat val tref dakpanne en ruite reën uit alle oorde met enkele akkoorde die dans van woorde soos die reëndruppels wat gedagtes benat trane wat wil spat uit die donkerblou hemel kom daar wolke wat reën waak oor […]

om reg wes van oos te draai is soos om reg suid van noord te draai die moeilikste ding in die lewe om heeltemal van rigting te verander – een honderd en tagtig grade om voor te begin, van nuuts af weer onder te begin weer as nuutjie, roof of inkommer te begin hoeveel keer […]

nog die held vat my sleutel ontsluit jou verbeelding ‘n wêreld vol wonders ‘n wêreld sonder grense vol lewensleslag en meerminwense al die prinsesse is jy elke goue koningskroon behoort aan my liefde voer ewig heerskappy in swarthaaraande met groenoogtrane afgedroog in ‘n toemaar-toemaar-drukkie styf vas jy sal my sonstraalprinses bly en ‘n goudgeel koningskroon […]

telkens wanneer sy skrywes die openbare oog tref maak dit hel in haar los die losheid van sy woorde die grafiese voorstellings van geskrewe gedagtes druis in teen haar sin háár sin van dinge hoe sý dit wil hê háár bekrompte en saai manier sonder innovering vasgelê in papier wat reëls voeg waar geen las […]

klop – klop klink die stem sag, dan harder tot dit donderend weerklink in my kop weerklanke en ritme van gereelde aanvalle wat my broos laat my vel laat gloei van verwagting van nog pyn die pyn in my kop wat geen gewete kan laat sus ©Teãrlach

met hoogdrawende stem lê hy sy eskatologiese siening uit sy woorde ril van inspanning hoorders gril van verdriet so groet die prediker tans die toegewyde skape van sy wei met dramatiese stemtoon wat sy afkoms verklap in alles loop die goue draad van christologiese belofte aan mens kroon van Sy skeppingsverhaal enigste geskapenes met rede […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed