Jongste aktiwiteit:

Julie(Bladsy 5)

jy sien, maar jy weet nie jy dink jy ken, maar jy is verkeerd jou gesig is ‘n sonstraal van geel jou glimlag sluit almal om jou in jou viere houding spreek van trots jou omgewing verlig deur jou inbors jy luister, maar jy hoor nie jy raak verlief, maar jy is onseker jou persoonlikheid […]

koersbakens is ingetik op autonome bestuursisteme presiese alternatiewe roetes is bepaal vir minimum verkeer gevaar om mens in masjien af te laai die stuurwiel diktator is ontsetel nounet ń oorbodige onbenutte sirkel wat mal koppie hardloop heen en weer in valse beheer vertoon sondagmiddag ritjies verdoesel as ontdekkings reise is GPS* ontbloot die agterpad slaggate […]

voor sonop sit ek klaar op my uitkyk punt elke oggend was ek daar die vlakte onder my nog blou in skadu gehul ek hoor voëls ontwaak al my aandag bly gespits op die rooibruin rots troon van dié bosbokram hiërargie lank reeds gevestig hierdie is sy weiveld, sy berg troon hier heers hy met […]

U staan daar Onwrikbaar Éwig Diép geanker Onversteurd Vol vertroue Daárdie lig o God Ewig roepend Leidend Liefdevol Maar My kleingeloof Drenkeling Die skip wat sink Bruin, wrede rotse Voór my Tussen ons U ewige roep Soos vir Petrus Ek sien die Lig Lewe Toekoms U oog bly knik Bemoedigend Uitnodigend Smekend Sikloon Tifoon Wrede […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed