Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesVerhale – Algemeen(Bladsy 101)

HOOFSTUK 20 Dit is twee weke voor Hans en Elsabe se troue in Augustus maand, hulle trou die naweek na haar mondig wording, wat Hans die aand Kroonstad toe werk. Dit is n doodnormale aand, en trek hulle agtuur uit die werf uit weg met n enkelvrag leë graantrokke Kroonstad toe, storm die stasie blaffend […]

n Rooi motorfiets Soms, as ‘n mens tyd het, en die gedagte begin bietjie draaie loop, dan begin jy wonder oor goed wat jy eintlik lankal vergeet het, maar skielik weer onthou. En dis half asof die ervaring en insig wat die jare gebring het, dinge skielik anders laat lyk as wat dit oorspronklik was. […]

Ernest Soms kom lewenslesse op snaakse maniere. Soms van iemand van wie jy dit nooit sou verwag nie. Soms kyk jy na mense en jy wens jy was soos hulle. Welvarend, suksesvol, goed geklee, oorgenoeg om te eet, goeie huis, goeie buurt. Blink motor.Miskien twee. Drie? Dalk ‘n huis by die see. ‘n Bosveldplaas. Of […]

Skenker. Herman du Plessis Dis stil in die wagkamer. Die horlosie teen die muur wys dis tien oor drie. Ure het verby gegaan sedert hulle die tyding van die ongeluk die vorige aand gekry het. Dit voel asof die tyd vir hulle sedert die vorige aand gaan stilstaan het, maar in werklikheid het die wysers […]

Die ontmoeting Mense wat hom nou op straat sien, sou nooit kon glo dat Salmon Verster ‘n raps meer as agt jaar gelede ‘n gesiene man was nie. Met ‘n Doktorsgraad in die Ekonomie het hy ‘n senior pos in ‘n gerekende maatskappy beklee. Sy huwelik was gelukkig. Sy kinders was goeie presteerders in goeie […]

HOOFSTUK 19 Die winter slaan vinnig toe op Bethlehem en is dit die oggend bitter koud toe Hans op sy fiets klim loko toe om die oorlaaitrein Modderpoort toe te gaan werk. Hy het maar dik aangetrek maar voel hy nog steeds die koue deur die handskoene sny soos hy deur die verlate strate ry. […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed