Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 1013)

Beskermengel Uit ‘n fabelagtige kosmos het vegters van weleer swaarde gekruis – die horison rooi en blou geverf ek het jou vlinderskroewe opgewen en jy het soos ‘n bliksoldaat die pas makeer jy wou my teen spoke beskerm – ek het jou afgestof, jou stewels blink gepoets: oupa se voorlaaier oor jou skouer gehang maar […]

“What is now proved was once only imagined” –Kahlil Gibran- ek voel verlies al het ek jou nie besit nie tóg sien ek jou glimlag in my droom voel ek jou warm in die sonstreel absorbeer reën my stil trane verlustig ek my in die voëlvryheid nee ek vind jou in my vreugde. ©linda

Die grys albastermaan lê vanaand in sy sekelwiegie toegevou in ‘n sterrekombers in die heelal se kwekery Die sterre lek spatsels wit in die klein karoo soos kerswaks op ‘n tafelblad terwyl die sekelmaan in sy wiegiebedjie lê Tyd rol die sandkorrels oor die sandduine se ribbe-ruffels tot teen die ankers van die vygies vas […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed