Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 1022)

Trekpad (3) Waaksaam wees die veld lê oop voor daar is oral jakkalse hoor die koor! Die vure brand rondom die skaaptrop met wagters by, die vosse moet maar noustrop vort die skape herkou rustig, maaggerommel, honde spits ore onrustig— Onder velkaros langs die wa het ons rustig geslaap wyl ma en pa onrustig slaap […]

vrou as die emosie diep vanuit die wande in die hart van ‘n vrou, beur tot diep binne die drang van die beskerm in ‘n man, en deure oopbly, in ongesluite laaie gaan lê, verplaas word, na plekke nooit voorsien… net soos strale vanaf venus skyn oor mars se maan… dan kom die wonder van […]

nog altyd soms trek verlange effens skuins teen die vloei van my grein, speel alleen voel, met die kontoere in die sag van my hart… warrel beelde in drome teen die kante van my wens… voel ek jou teer, binne die vol van my bestaan, so of jy daar was, saam deur die loop, op […]

Trekpad (2) Ek, Janetta-Helena, was na die era van die ossewa by die donkiewa en perdewa die spoggerige perdekapkar en die donkiekapkar. Ek het op almal gery maar wou nooit die leisels hou, ons was altyd agterop die karet beentjies swaaiend vir die pret! Die smalwiel ou motortjies was swetend geslingerdraai hoes en proes eindelik […]

Roep die bosduiwe my vanuit hul tak motelle in die bosveld roes die stad se kettings om my enkels weg en staan naak neutebome verlate in boorde waar tyd se uurglas stil gaan staan het en waterpype droog gebloei lê in die son Die aandster lei my soos ‘n blinde weg van die stad se […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed