Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 1045)

Winter Ek staan in die tou en met onuitspreeklike deernis merk ek die skamel pakkie sopbene, en die klein pakkie maalvleis, want daar is ‘n gesin wat moet eet, dis winter— My oë is skielik lastig met ‘n winterse mistigheid en daar is geen jas of trui vir die hart van my se jammergevoel en […]

Eenheid word saamgevat in voel sonder vat, om in gees een te wees sonder om te tas, aan vlees. Daardie eenwees sentreer in saamwees, sonder woorde wat ge-uiter word. Verstaan vloei ineen waar stilte uitvloei in begrip. Hier is die landing sag in die hawe van geluk wat saggies klots teen die oewerkant.

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed