~ Winter heks ~
in gletsers van haar bevrore hart keep sy woorde uit kristal woorde van blou van bleekwit kou (die Antarktika in sy oë steeds die pasaangeër van haar sneeubedekte treë) en sy dans sy dans mosaiek patrone onder ‘n vol blou maan sy vriesbrand teen kromgetrekte seders (soos elke Junie) molm teen gebroke lag, teen kepe […]
SUID
Suid Hier sekel Bolandberge, hier groei varings teen ‘n kop maar elders – waar hul vry voel – raak zebras weg oor rante onder dawerend’ galop. Die gompou en die korhaan skarrel tussen gras benee die Kgalagadi hemel hoog daarbo. Teen die middag brand elk klip in die Karoo . . . en Namakwaland se […]
Gedig :Lewe
Die lewe se nut bedenkinge oor sinvol, oor geluk uiteengesit eisend neem sy tol! Vele maskers gepleister vroom en selfvoldaan, deur die waarheid getreiter neuk mens lewend aan. Hoop vir volheid delwend, soek deur ervaring grawe intens wyd en syd soekers sonder rigting! Vrede en geluk ontwyk waar, watter obskure plek, vind mens lewensjolyt? Hoe […]
My Abbak’ros
My Abbak’ros ( ‘n Namawoord, kortweg abbakros) Weggaan en op eie voete staan gekwalifiseerd bang tog toekoms gefassineerd die naelstring geknip skielik weerloos maar dié troos dat veilig en geborge verskans teen teleurstellingsen sorge is diep in my hartkamerkluis gul en knus die liefde in ‘n abbak’ros gehul— Blootgestel die lug buite afsydig koel maar […]
As die roessleutel draai
Klokslag elke keer as goue sleutel draai in die horingou slot van twee deelharte se diggeslote deur voer dit my tower-mee Soveel maal in gisters meer as duisend keer liefde daar gaan berg edelsteen- gestoor meer waardevol is dit as kosbaar skittergoud Meer male sonder tal al is die roes-gleuf grof reeds krakerig en oud […]
HEEL DIE TYD ‘N WOND?
HEEL DIE TYD ‘N WOND? Jy’t seer gekry. ‘n Wond het jy waarvoor daar geen genesing is. Miskien glo jy dat tyd die wonde heel? Miskien vra jy: O Vader Tyd, kom heel my met die tyd. Hy antwoord jou: Ek kan nie heel – ek dryf die pyn net na vergetelheid. Vergeet is nie […]
Gejy
Spoeg jou skulpe herkou uit Staar oor jou blou vlaktes wyd Onein duin in brander breek Golwe in wit skuim verbleek Maan jou ewig nader trek Son wolke uit jou water wek Kastele op my sand gebou so-my swaarte krag vir jou
Doka
Strale val subjektief oorbelig op vers formaat geprojekteer deur negatief as bundels swart en wit in die lens se objektief om sigbaar vergroot te lê, in die donker as ligsensitief Gebeeld en gebad op papier, fikseer ek grief en lief wat ontwikkel as emosie gehang en gedroog as brief
B0ektrappe
Die trappe (Visuele Stimulasie Boektrappe) Ek sit rustig buite die plante en bewonder en heerlik ontspanne raak ek lomerig en dommel bietjie in en ek gewaar die boektrappe en veerlig, vreesloos, nuuskierig begin klim ek die trappe van kennis— Elke trap ‘n esiklopedie van volmaakte vakkennis en hoe hoër ek klim hoe verder strek die […]
Die Lewe Is ‘n Lied
Die Lewe Is ‘n Lied Die lewe is ‘n lied word in uitbundige euforie gesê, maar almal se lied is nie dieselfde, toestande verskil— Soos die bui is klink die lied en omstandighede bepaal die keuse— — Finansiele nood, hartseer en verdriet sal nie ‘n vreugdelied aanhef nie. Soms is dit ‘n agressiewe marslied, of […]