Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 182)

  “Van ‘n donkie moet jy ‘n skop verwag van Klein Daantjie Donderbos ‘n stofwolk”   deur my gedagtegang breek daar wolke donker wolke, reēnwolke ook digte mis na gelang van baie dae en jare se gekrap krap soms waar dit nie jeuk of ontsteek nie kom daar meteens helder woorde en sinne het straatdigter […]

  deur storms en orkane het sy skip geseil takelwerk soms in flarde geskeur maar telkens in veilige hawe steeds drywend vasgemeer   na baie pik en teer gekap en gesmeer vaar herstelde seilskip uit op die seë van grootse windbelaaide wêreld oor berge deinende golwe   weer teen skemeraand terug te keer vir goed […]

  my gedagtes is vandag soos kastele in seesand   soos weekdiere kamoefleer vervaag gedagtes in geskrewe woorde onder die gruis en sand van my strand soos klein deeltjies verweerde rots uitgespoel uit groot massa water wat selfstandig funksioneer op maat van metronoom wat reēlmatig in getye kom en gaan skuur dit ewig oor strand […]

    van jota tot tittel in hierdie gedig is aan myself gerig   my siel, ..waarom onrustig alles op aarde kom tot ‘n val slegs wat die DRIE sê bly staan terwyl jou beste pogings vergaan al kleef jy aan die aardse stof begeer jy al meer wysheid geseën met grysheid oog vir oog […]

Koester Styf in perfeksie toegevou soos ‘n roosknop in ontplooiing vertroetel in die binnekring benat in glinsterende dou gelouter deur wind en kou omarm met ‘n warm sonstring deur kroonblare omkring bewaar in skeppingskou. Gekoester in die moederskoot vertroetel in die baarmoeder mens in perfeksie ontbloot goddelik benader versorg tot die dood in beskerming van […]

DOLLARNOOT           (3 348 w)      Oktober Projek. ’n Gemaklike stilte heers tussen die twee mense op die stoep waar hulle ’n panora-miese uitsig het oor Frans Kuhn se spogplaas. Hy het Martie Swift vyf jaar gelede toevallig in die apteek ontmoet toe sy spontaan met sy Downsindroom broer, Arrie, aan die gesels geraak het. “Jy’s die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed