Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Natuur"(Bladsy 25)

as ek kan uitstaan in maanlig aand met fluweel sagrooi wat drup uit my hart ‘n liefdeslewe ek en jy wat op wolke kan sweef ver weg van die seerkry aan gisters wil ek nie meer want vorentoe is daar ‘n lewe my bloeiselblom in maanskyn lig deel met my die pretwees van ons bestaan […]

drome oor jou groet my in plaas van jou, hulle is vriendelik en druk my hart met kosbare liefde kosbare liefde is dit jou siel wat kom kuier by my in die stille sterre nag, is dit ons harte wat steeds in geheim saam wandel vriende wentel soms uitmekaar, sielsmaats bly in mekaar se wentelbaan, […]

ons skarrel in ‘n bootjie elkeen op sy eie foontjie aan stukkies is ons aanmekaar geheg deur netwerke heen en weer gevleg vang ons die liefde vas en sweef op wit liefdes wolkies gepas reënboogmooi in elkeen se lewe skyn die son sonder om te bewe kies jy jou eie rigting in die wind vir […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed