Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Sosiale kommentaar"(Bladsy 145)

Nouveau Riche (Satire) My dae van armoede en pootuit swoeg en sweet bultuit met die baiesukkel se swaartrap en heuwelaf freewheel om asem te skep is lankal verby nou sweef ek veerlig bultuit met my wa-benz, sigaar in die mond lekker gemaklik agteroor wyl die sonbesies skree maar die air conditioner werk en die chauffeur […]

Genade soek jy sonder ophou, hoop sluip rond in nag se klou, liefde is vasgevang in die dou, die toekoms, onseker en grou. In jou dwaasheid word jy vertrap, die menigte sal jou naam uitkrap en sal jou sonder ophou bly klap, jy maak van jouself ‘n groot grap. Jy lag en dans wyl jy […]

Die afgelope tyd het hierdie gedig en die pad soontoe weer woelig kom kuier… Kos vir ‘n Mossie vir ‘n aand Hennie Fritz [2014-02-19] Kom ons kyk vir die voëls, in die lang doringtakke, die digte plante, bosse, kossoekend op die grond. Dis vroegaandtyd en moeder aarde is koel, die lug is soos ‘n rivier […]

Bloedrivier die slag wat in herhaling lag omdat ons dit aanhou veg. Wat is verkeerd? Wat is reg? Elk dink langs sy eie weg. Opinies Denkwyses Riglyne Strewes Bloedrivier trek weer laer, want ‘een’ volk kan steeds nie saamskaar. Wat is verkeerd? Wat is reg? Elk dink langs sy eie weg. Verwyte Verkeerde besluite Ontoegeeflikheid […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed