Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Sosiale kommentaar"(Bladsy 146)

Bloedrivier die slag wat in herhaling lag omdat ons dit aanhou veg. Wat is verkeerd? Wat is reg? Elk dink langs sy eie weg. Opinies Denkwyses Riglyne Strewes Bloedrivier trek weer laer, want ‘een’ volk kan steeds nie saamskaar. Wat is verkeerd? Wat is reg? Elk dink langs sy eie weg. Verwyte Verkeerde besluite Ontoegeeflikheid […]

Ek vra – roep uit, ek soek na jou! Ek is verewig en altyd met jou! Is die belofte ooit die waarheid of is dit net wensdenkery? Dit was van korte duur, o so kort, jou liefde het geblom, jy was vry ‘n vlinder wat in die wind sweef. Waar het jy heen verdwyn? Het […]

‘n Bliksemstraal kom skielik, en hy baan sy weg in stilte. Stilte wat kom om te verteer wat nie voor hom wil wyk nie. Om bloed in die are te vries dat stilte kan seëvier en lag. As jy mooi luister sal jy hoor hoe die lewe voor hom vlug. Hy kom en sy yskoue […]

Verouderd? Voorstellings en voorwerpe verouder maar is steeds in gebruik soos die daaglikse sout— Die liefde het nie verander, haat afguns en nyd het nie verander , en die chemie van die traan bly dieselfde sedert bestaan— Die oog se woede , nyd en veragting skroei geslagte heen op dieselfde lees geskoei, en hoe jy […]

Die lewe se nut bedenkinge oor sinvol, oor geluk uiteengesit eisend neem sy tol! Vele maskers gepleister vroom en selfvoldaan, deur die waarheid getreiter neuk mens lewend aan. Hoop vir volheid delwend, soek deur ervaring grawe intens wyd en syd soekers sonder rigting! Vrede en geluk ontwyk waar, watter obskure plek, vind mens lewensjolyt? Hoe […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed