Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Sosiale kommentaar"(Bladsy 147)

Waar sal ek begin met die storie? Die era van voorspoed en glorie of sal ek begin by die donker tye? Daar was trane van selfverwyt en verlange na plesierigheid, die dae lank en sonder gelag. Toe pyn en trane van hartseer my geloof in twee wou skeur, maar die toekoms het gewag. Terwyl alles […]

dis stil in ons huis vanoggend die storm is verby alles lyk dieselfde maar niks is soos dit was dit was ‘n wilde storm eintlik ‘n orkaan soveel verwoesting soeveel woede ek het dit sien kom die wolke in die huis baie dig met tye stilte oral waar jy kom stadig het hy ingesluip ‘n […]

Agter toegetrekte fluweelgordyne Oorspronklike skilderye wat hang Tree vir tree oor persiese tapyt Goue raam om die massiewe spieel My eie gestalte omring met weelde Alles in oormaat met smaak geplaas Antieke meublemente perfek op plek Elke ornament met die hand gekies Elke foto van kinders groot en klein skitter nou in afwesigheid uit silver […]

Lank gelede is dit al – daar het ‘n gesinnetjie geleef: Pa, Ma en twee liewe klein dogtertjies. Hulle was welgesteld en het aan niks geskort nie. Altwee, die Ma en die Pa was besorg dat hulle kindertjies net die beste sou kry, net die gesondste kos en fynste kleding, die beste, nuutste opvoedkundige speelgoed, […]

Vandag was dit weer basaar en ‘n mannetjie met ‘n kitaar strompel besope oor die veld met sakke vol van kleingeld is hy geseën met brandewyn en met ‘n Grandpa vir die pyn More is dit terug na droë brood en spiritis wat hom stadig dood terwyl hy bewerig sy kop streel as daar vlieë […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed