Waar Liefde Begin – Hoofstuk 8
Hoofstuk 8 — So Pynlik die Waarheid Op die plaas staan Matthew op, versorg sy seuns en neem hulle uit om te gaan speel by die kliniek waar hulle onder toesig sal wees. Hy gaan sit weer by die kombuistafel en maak die volgende dokument oop — en hy verlang na Laurie. Hy vat ʼn […]
Waar Liefde Begin – Hoofstuk 7
Hoofstuk 7 — Sondes uit die Verlede Matthew voer die heelnag deur ʼn stryd en vroeg oggend neem hy ʼn besluit, hy sal met die seuns na haar toe gaan en hy sal by haar staan want sy hart breek vir haar en iewers moet hy begin regmaak. Hy begeer Nathan Kilber se vergifnis meer […]
Waar Liefde Begin – Hoofstuk 5
Hoofstuk 5 — ʼn Nuwe Kameradie Einde September, terwyl die natuur verander van bruin na die ongelooflike kleure van die lente weet Laurie dat sy fokus verloor het oor haar doel met haar verblyf op die bergplaas. Sy gryp elke oomblik aan om saam met Matthew en die seuns te wees. Voel dit of niks […]
Handjies af!
(woordtelling 1096, Silwer) “No matter what you do, someone won’t be pleased. Someone will think your choices are wrong. And someone will tell you what you should do instead. No matter which path you take, someone will seem to be doing better. Someone will have more than you. And someone else’s life may look more […]
Alzheimer ‘n chaotiese verwarring
Stadig vinnig verseker raak sy weg, ‘n lugleegte in haar denkwese van niks onthou, haar menswees en lewenspad is nie meer geheg, ‘n enorme wêreldjie herinneringe waaraan sy vasklou, ‘n lugleegte in haar denkwese van niks onthou, ontredderd moedig adem sy haar vrese bang, ‘n enorme wêreldjie herinneringe waaraan sy vasklou, liefde in donker lewensskadu […]
ja – boet
– so het die koue gekom met trae vingers weer padgegee blomme-vreugde maak laaste stuiptrekkings daarvan sag soos golwe kom en gaan soos nuus val en vergrys soos mense verhoudings ook blom en vergaan so word ouers en kinders van mekaar vervreemd deur die vrese van die tyd wat gaan sterker wees die liefde of […]
Lewenstryd (Silwer)
Die onsekerheid in vele oë vind aanklank in menige stem wat wanhopig skree teen hierdie stryd se rem nooit het ons kon dink óf ons lewe daarvolgens beplan dat hierdie lot ons sou vind ‘n weemoedsnet om ons span stil en magteloos onseker oor die verloop totaal uitgelewer en broos verpletter in wanhoop al word […]
Winterkoud
jy maak die winter koud onplesierig jou naakte liggaam onvoorsiens hierdie koue oggend ure is jy gestroop van jou klere wat besiel jou om mense so op hol te jaag kyk wat gebeur nou bring iemand klere om jou te bedek arrogansie help jou niks in die tronk gaan jy nou bly bedwelmd is jy […]
Ons moes nie met Ta’ Anna gaan praat het nie
Ek het grootgeword in ‘n klein dorpie in die Noord-Kaap. Postmasburg. Jy’t waarskynlik al van die plek gehoor, maar gaan waarskynlik nie op ‘n kaart kan wys waar die dorpie is nie. Dis maar net nog ‘n dorpie in die middel van niks en nêrens, met ‘n kerk en vyf drankwinkels. Een van daai dorpies […]