Jongste aktiwiteit:

Junie(Page 2)

In sy lendelam stoel sit hy, en staar oor die veld se bewegings. Sy oë spartel deur die son, dit dans rond deur die blou van die lug. Vasgevang deur die helder oranje van die vlamme, Amber, roes en bruingeel blare het opgegee, om aan die takke vas te klou, lê maar sommer so en […]

ek wou nog altyd alaska toe gaan selfs kanada sou nie sleg wees nie die noorweegse fjords dalk ook nog en wat van die griekse eilande dalk maar een besoek aan die noorde het my laat besef ek kry te koud sou nooit daardie minusse verdra minus veertig en dalk minus neus aan die anderkant […]

Maan se sekel dit was met die laaste stuiptrekkings van ons son se goud-vuur-dans, dat jy jou vervreem het van my en my skaduwee saam met die lig, in jou oë gesterf het ek ongevraagd my verflarde hart op hierdie onbekende pad moes begelei, totdat die maan se sekel jou vir altyd uit my siel […]

VOORAANSTAANDE MAKELAAR SE VROU SE LIGGAAM BY VERLATE MYNSKAG GEVIND. Die liggaam van Rebeccaa Morrison, vrou van Stephen Morrison, een van die stad se voorste aandele makelaars is gisteroggend by n verlate mynskag gevind. Haar liggaam is ontdek deur mnr. Jan Viviers, n plaasboer, terwyl hy lynpatrollie gedoen het. Volgens mnr. Viviers het draaiende aasvoëls […]

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed