Waarheid in die woord
Hoeveel deernis lê in ñ woord wat spreek van genade? Hoeveel gal lê verberg in woorde wat terg? Die swaard van die tong sny dieper as die daad dit is die vrug van die saad wat leweloos jou leegtap die tong spreek lewe waar dood begrawe lê wat jy aan ander sê kry ñ lewe […]
Towerwoud
Iewers waar kronkellote oor miershope en oor stamme van ou bome klou; waar droë gras en bossies lig se warm kleur vashou daar waar kooltjies oker vuur nog aan donker takkies gloei terwyl die laaste bietjie nag uit die skemer skadu’s vloei ontvou ‘n wonderwêreld waar soete elfwe graag wil woon – ‘n geweste waar […]
AFRIKANERS IS PLESIERIG
AFRIKANERS IS PLESIERIG SOKKIEJOL In die ver verlate vlaktes lê die Waterberge nog so blou in die ou Transvaal. Daar woon die 21-jarige boeremeisie saam met haar ouers op die bosveldplaas. Die plaas lê tussen diWaterberge langs die groot Nylrivier. Leenkie is op haar gelukkigste in die skuur saam met haar mooi perde in die […]
liefdes dae
vadersdae en moedersdae is kinderdae baie spesiale dae vir liefdevolle gesinne koester die vredevolle liefdevolle tyd vadersdae en moedersdae is kinderdae barmhartigheid begin altyd eers tuis bou met geloof, hoop en liefde vir sukses vadersdae en moedersdae is kinderdae baie spesiale dae vir liefdevolle gesinne ©Teárlach
kennis
my duin laat nie veel plek plek vir twee keer dink nie wanneer die storms woed is hy heel onder die golwe vanoggend was dit deurnat daar was geen sitplek oor gister was dit my sitplekkie onder guitige wind en wolke tussen twee woeste storms is setperk leeg en verwaaid plantstukke gestrooi oor sand golwe […]
Ek wonder!
wie is ek? wat is ek? waar is ek? O wag bietjie! is ek geskape? is ek ‘n skaap? hoe lank gaan jy nog slaap jou skaap? vir wie swoeg jy so? is dit vir my? is dit vir jou? O wag bietjie! Is dit vir jou wederhelf? of miskien vir jou kinders? of dalk […]
‘N MOEDER EN HAAR SEUN
‘N MOEDER EN HAAR SEUN
‘N MOEDER EN HAAR SEUN
‘N MOEDER EN HAAR SEUN