PIET BESWAARD HOU NUWEJAAR
Vir ou Piet Beswaard was dit nie ‘n maklike jaar nie, hoor. As daar ‘n ding verkeerd kon loop met iemand, dan het dit met ou Beswaard gebeur. Vat nou maar die keer toe daai swendelaar hier in die dorp kom lol het. Almal het deur sy plannetjies gesien, net nie onse Pieta nie. Nee, […]
Oê se blues
Jou oë vertel ‘n verhaal Hulle raak leweloos sommer grys-vaal Jou oë vertel die hartseer Jou walle gee in, dit is moeg gekeer Jou oë soek geselskap Of net voete wat saam jou die pad stap Jou oë verdwaal graag Weens jou siel se vernietigende plaag Jou oë sing ‘n sad song Jou woorde raak […]
vaal korhaan
Vroeg roep die korhaan skellend,vaal soos die grasveld vals hoop van die hart verberg die son se waarheid net ‘n spikkelbruin korhaan! © CJ Laing – 16/01/2019
Die Lewe Is ‘n Lied
Die lewe is ‘n lied word ons vertel maar elke dag bring mos ‘n nuwe melodie waar ons die woorde self moet kies, dan sing ons saam ‘n simfonie… ©Anton Bosch 14/01/2019
Hoop 2019 (Brons)
Druisende wit skuim, stort oor geskroeide graniet ewige siklus soos ou-ou tyd – nooit nuut nie vloei in riviere van hoop. © CJ Laing – 18/01/2019
My magneet
My yskasdeur het ‘n magneet wat my hart se wenslys hou: Hy is geen koning, selfs geen prins, geen superman, batman, geen hunk of plank. Hy’s ‘n alledaagse man wat ‘n gewone vrou kan beskerm en verhef tot sy byna-prinses, lief, (net nie bokkie-baby-dief) wat hy vir hom wil hou selfs op dae as hy […]
Kokonjaar – Tanka (Silwer)
lyflepels fetaal linkersy langs linkersy jóú woorde lê sag vashou kán my seer omvou liefde kan weer vlerke baar © Charleine Collins 19 Januarie 2019 Foto: Gerrie Germeshuizen © Januarie 2019
Die wêreld is aan die verander
My hart was diep bedruk omdat Buurdorp strome reën (of seën) kry, maar hier bly dit kurkdroog. Ongeag dat ons veronderstel is om midde-in die reënseisoen te staan, word die swembad word al hoe leër en die gras begin plek-plek vergeel. Dit gebeur toe ook dat ons laat een nag kennis kry dat Buurdorp ʼn […]
woestyn simfonie
op ‘n klam gereënde duin sit die ou man en droom water spoel sommer naby in hoogwater se wit soom sy gees sweef ver en hoog onbewus van sy omgewing kuier hy in sy verre verlede kinders toekomsgerig was hoog styg sy gees bo alles bedrewe in negeerbare nou dog steeds bewus van hede waar […]