Jongste aktiwiteit:

Januarie(Bladsy 8)

Skets van jou, leweloos lewend, staties, bewegingloos hartseer pluk aan jou mond denkend tussen jou oë lê ‘n ligte frons maar jou woorde verander die uitdrukking in jou oë en soms net soms kan ek my verbeel daar’s ‘n glimlag versteek in die hoeke van jou mond sien ek jou lag hoor ‘n kop knik […]

op met die twee-spoor pad deur ‘n droë mahobaspruit oor geel-bank uitgrawings verby groen soetdoringbome met pienk kelkie-blomme fees onder kameeldoring rustigheid draai en swaai om bokdraai deur turfkolle se deurtrap-gate links teen bulte op met spoed deur twee-paal plaashek poort langs aalwyne met rooi en geel tot agterplaas se sement stoep groen mielie-lande se […]

Jou oë vertel ‘n verhaal Hulle raak leweloos sommer grys-vaal Jou oë vertel die hartseer Jou walle gee in, dit is moeg gekeer Jou oë soek geselskap Of net voete wat saam jou die pad stap Jou oë verdwaal graag Weens jou siel se vernietigende plaag Jou oë sing ‘n sad song Jou woorde raak […]

ees was ek te donke my lani nou is ek te wit ek vestani my hart en siel gewêk gegraaf en spit dagha gemix klippe geswaai gepleiste lat waai blokke gegooi en shoffel geswaai maar nou word ek ignô soes enige straat whô wie sal vestaan waar ek noe staan ©Teárlach (N.a.v stelselmatige uitdruk van […]

blink bottel vertel sy storie bootjie lek water die bootjie wil sink maar matrose rinkink vyf jaar se wingerdgriep besig sodat hul niks sien water swiep oor kant stil lê hul gestrand net deining roer bootjie saggies dieper af en af met lyne wat kort-kort ruk en pluk en borrels groet op laas ©Teárlach

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed