Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesVerhale – Algemeen(Bladsy 103)

Die man met die ligblou oë Episode twee – Deel 2 Danielle Visagie stap strompelend en wiegend in die rigting van die badkamers. Die polsende klop van die musiek en die wiegende massa mense laat haar wêreld vreeslik draai. Sy wonder hoe drie drankies haar so kan beïnvloed. ‘n Vreemde ou wat na bier en […]

Die man met die ligbou oë Episode 2 – deel 1 Daniel kyk stip na die skerm. Verskeie fotos van ‘n pragtige jong blondine verskyn , hulle oorvleuel mekaar op plekke. Hy draai terug na die Kolonel en maak die legger wat voor hom lê oop. “Jorike Gunther” begin die Kolonel die inligtingsessie, “dogter van […]

John staar deur die dik glas by die masjien in. Sy mede-wetenskaplikes teken die metings van binne die kapsule aan. John mompel en draai aan die knoppe wat die buitekant van die masjien oortrek. “Ons het meer hitte en krag nodig.” ’n Vuilerige seuntjie wat by die smeltoond kniel, voer die vuur. “Gebeur daar iets?” […]

HOOFSTUK 16 Na wat soos n ewigheid voel breek die Vrydagaand voor Marietjie se kuiertjie op die plaas uiteindelik aan. Bernard sal haar die Saterdagmiddag kom haal maar vir Hans en Elsabe werk dinge nie so lekker uit nie. Hoe hard hulle ook al probeer om Saterdagaand in te wees word dit al duideliker dat […]

So vertrek hulle vanuit die ooste, net die twee van hulle. Deesdae tydens diѐ tyd is families verdeeldelik verspreid soos sterre in die hemelruim. Nietemin gaan hul ook op reis vir ‘n paar dae. Wildernis toe (gepas vir die ongetemde wesens). Hulle word geherberg in luuksheid knus langs die meer. Die oornagtassies word uitgepak voor […]

HOOFSTUK 15 Kupido laat almal redelik tot rus in Februarie maand toe Hans een aand halftwaalf in die huis kom. Oudergewoonte staan Elsabe op om vir Hans sy bord kos warm te maak in die oond en n bietjie koffie te maak. Soos gewoonlik het sy net haar dun kamerjassie oorgegooi en is dit weer […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed