Die KERSGESKENK
Die KERSGESKENK Na die feesmaal sit almal om die halfafgedekte tafel, en eintlik wil niemand roer nie. Sat. Die tafel staan onder die groot koelteboom op die gras agter die huis; die grootste geskenk, ‘n fiets, leun teen die boomstam, die kleineres staan op die tafel tussen die skottels of lê onder die stoele, of, […]
Die man met die ligblou oe – Deel 6
Die man met die ligbou oë – Deel 6 Susan de Kok sit in die vroeë oggendure in die klein sitkamertjie van die geheime woonstelletjie. Sy het reeds opgelet dat daar iemand buite die woonstel is, die persoon se skaduwee was onder die voordeur sigbaar. Toe sy deur die loergaatjie kyk, kon sy in die […]
Die man met die ligblou oe – Deel 5
Die man met die ligblou oë – Deel 5 Daniel stap na die rak vol wapens. Hy kyk na die Sig-Sauer wat hy by die dooie wag afgeneem het. Die wapen lyk goed, twee magasyne is vol. Hy kies nog drie vol magasyne vir dieselfde wapen asook ‘n nuwe 9mm met drie vol magasyne. Hy […]
Die man met die ligblou oe – Deel 4
Die man met die ligblo oë – deel 4 Daniel stop die vragmotor en druk die rathefboom in eerste rat. Dan ry hy stadig goederestoor 7 in Parkstraat in. Daar staan verskeien mans in swart geklee, meeste van hulle het wapens van een of ander soort. Die man met die lang swart jas en donker […]
Die man met die ligblou oe – Deel 3
Die man met die ligblou oë – deel 3 Oppad teug na sy woonstel maak Daniel die koevert oop. Daar is ‘n enkele handgeskrewe nota in. “B398 lughawe 02h00 vannaand. Wagwoord is BWANA MKUBWA. Bring die goedere na 332 Parkstraat, goederestoor 7 teen 04h00”. Daar is ook ‘n dowwe foto van Susan in die sitkamer […]
Die man met die ligblou oe- Deel 2
Die man met die ligblou oë – deel 2 ‘n Paar weke na die koffiewinkel aanval en die dag wat Susan in die hospitaal moes spandeer, stap sy en Daniel deur ‘n winkelkompleks. Hulle het weer ‘n koffie kom geniet, die keer by ‘n ander winkel, want die herinneringe aan die terreuraanval was vir Susan […]
Die man met die ligblou oe – Deel 1
Die man met die ligblou oë Susan kom elke dag na die koffiewinkel. Die koffie is heerlik en sy sit elke oggend en geniet die aroma van die koffie geure, met melk, sonder suiker, maar die koffie is nie die werklike rede hoekom Susan hier sit nie. Sy sit hier om net weg te kom […]
KERSFEES in OORLOGSTYD
KERSFEES in OORLOGSTYD Na aanleiding van Neels Claassen se artikel (van 21e. Desember 2016) oor Kersfees 1942 in Stalingrad in die tweede wêreldoorlog het ek nog ‘n paar insidente nagevors. As iemand van nog ‘n ware begewenheid uit ‘n oorlog weet, kan hy my daarvan kom vertel. Of nog beter: Skryf dit self op! * […]
DIE WIEL DRAAI HFSTK 14
HOOSTUK 14 Oujaarsaand 1965 is Hans by die huis en hou hulle tussen die drie van hulle n vrolike oujaarspartytjie by die huis. Hulle almal sien met groot verwagting uit na 1966 want dit is die jaar wat Marietjie en Elsabe een en twintig word en dus mondig. Hans braai vir hulle vleis op sy […]
Kersete fiasko
Kersete fiasko Geskryf deur Jessica Venter Woorde: 797 Adele trek die tafeldoek reg. Sy sug tevrede toe sy terugstaan en haar handewerk bekyk. “Dit lyk feestelik,” sê Niklaas. “Ek dink ook so.” Met die laaste versierings op hul plek, stap sy terug huis toe. “Wat ruik so?” vra Karel. “Die aartappels is in die oond.” […]