Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesVerhale – Algemeen(Bladsy 11)

Bloedspoor deur die ongekarteerde (5685 woorde) – (Brons)   Die strandjie is net ver genoeg van die hotel af om afgesonderd te wees. Surea se sonbruin vel steek aanloklik af teen die spierwit bikini op die bloedrooi handdoek. Sy lê met haar volmaakte liggaam behaaglik uitgestrek op haar rug, haar oë verskuil agter ’n sonbril. […]

DOLLARNOOT           (3 348 w)      Oktober Projek. ’n Gemaklike stilte heers tussen die twee mense op die stoep waar hulle ’n panora-miese uitsig het oor Frans Kuhn se spogplaas. Hy het Martie Swift vyf jaar gelede toevallig in die apteek ontmoet toe sy spontaan met sy Downsindroom broer, Arrie, aan die gesels geraak het. “Jy’s die […]

algemene kennis is gevorm in oertye geëts op tablette en toe verfyn in oorwoë filosofieë eie kennis is gebore uit voorvader bloedlyne toe jare uitgebou in daaglikse drome opgejaag deur ewige ontydige blase egoïstiese dade is gebaseer op geheuebanke verder aangevuur deur natuurdrange wat daagliks lukraak orals ontpop is dit waar of onsin nou en […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Cobus Kruger het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak