Tyd se trane.
Tyd se trane. Die eerste traan het onverwags oor Lien Meiring se wang gerol – ’n enkele, stil blink druppel wat soos ’n klein kraaltjie op haar skoot beland het. Die kamer om haar was stil, die geluide van die buitewêreld gedemp deur die dik gordyne wat liggies in die briesie beweeg het. Die enigste […]
Soos swaar klippe.
Lien Meiring het haar arms op die plaashek geplaas, haar blik oor die uitgestrekte koringlande laat gly. Die laatmiddagson het die koring soos goud laat skyn, maar die glans het nie tot haar gemoed deurgedring nie. Gewoonlik sou die geur van vars grond en die warm sonlig haar siel streel, maar vandag was anders. Die […]
SKULDLAS AUG PROJEK
SKULDLAS AUG PROJEK Marthie Joubert Hoe kon sy! Wat het haar besiel? sug Melanie Maree. Haar skuldlas hang soos ’n swaar staaltjalie om haar skouers vir die afgelope vyf en twintig jaar al; ’n las wat sy nie kan afskud nie, want sy kyk elke dag in die oë van die gevolge van haar daad. […]
as ek maar net…..
As ek maar net …. {brons} Net voordat Bertus sy laaste loopdop dubbelbrandewyn in sy keel afgooi, lui sy selfoon. Dit is seker nou al die tiende keer vanaand en elke keer van dieselfde nommer – sy vrou s’n of liewer sy eksvrou s’n. Weer antwoord hy nie. Hy is te dronk daarvoor. Buitendien is […]
Swart swerkater en die Teddiebeer (kort kort verhaal) Goud 298 woorde
Die wind huil om die hoeke van die huis. In die voorhuis kletter en klap die vuur gesellig. Ek is net besig om my lang wolsokkies oor my koue voete te trek toe my groot ou teddiebeer man skielik op die punte van sy tone, nog ‘n aks langer word. “Gee my jou slipper!” “Hoekom?” […]
Pikkewyn en die horrelpootkalkoenmannetjie – (Brons)
Pikkewyn en die horrelpootkalkoenmannetjie – (Brons) “Verstaan u die implikasie van hierdie laatste wil en testament van u grootvader, juffrou Griessel?” vra die prokureur. Met ‘n kopknik bevestig ek dat ek begryp. Soetwater, my oupa se plaas is nou my eiendom, met dien verstande dat ek binne ‘n maand my intrek daar moet neem. ‘n […]
Fynste en Voete
Fynste en gedrog – (Brons) Die sagte, deurdringende reën kom in vlae oor die Kalahari-duine en swiep strale water teen die rondawel se vensters vas. Hierdie wegbreek is broodnodig. Hier in die stilte sal ek die uitgewers se smoele stil skryf. Hier sal Kesia haar missie voltooi tussen die sleutels van my skootrekenaar en die […]
Die lang dag
(1791 Woorde) “Dônkiebrekvis! En toe gaan haal hy jou bril in die badkamer?” “Ja, my mond het oopgehang” sê Anna. Sy en Betsie drink tee op die groot buitestoep. Ek het hom dadelik geassesseer en sy Afrikaanse woordeskat is beter as wat sommige van my Graad 1’s s’n destyds was.” Anna hou vir haar buurvrou […]
Die Durfort Erflating (Brons)
Die Durfort Erflating Woordtelling: 2902 Hy gryp haar hand. “Los my” gil Malika. Sy loer benoud verby hom en gewaar nog ‘n figuur net buite haar wardo se ingang staan. “Ek is nie klaar nie.” sis hy. Malika ruk haar hand uit sy greep en tree terug. Die kers se flickering speel onheilspellend met […]
Lewe sonder grense.
Lien Meiring lê op haar rug in die sagte gras en kyk na die wolke wat lui oor die blou hemel trek. Die son se warm strale streel haar gesig terwyl sy die rustigheid van die oop veld om haar waarneem. Maar haar gedagtes is allesbehalwe rustig. Sy dink aan die verskriklike streng reëls wat […]