BESKERMENGEL
BESKERMENGEL Geskryf deur Fanus Strydom 1 909 woorde Angelo was geen gewone engel nie, inteendeel… Reeds sedert sy vroeë engel-kinderdae het hy tekens getoon van ongewone deursettingsvermoë en gedetermineerdheid. Maar, terselfdertyd ook van uiterste hardkoppigheid en eiewysheid. Soms het sy impulsiewe aksies en onbesonne oorhaastigheid amper gegrens aan absolute waansinnigheid! Nie een van […]
Dertien minute te laat
Dertien minute te Laat Deur Johan J van Rensburg Bronsafdeling Barend Coetzee het God se stem gehóór; én daarop gereageer. Op sewe-en- veertig leef hy sy roeping uit deur daagliks die Goeie Nuus te verkondig op ‘n plaaslike gemeenskapsradio. Hy wéét daar is sowat sewentig duisend mense wat élke dag sy stem oor die radiogolwe […]
Skokkende feite i.v.m. moord op Suzie Horn onthul.
Skokkende feite i.v.m. moord op Suzie Horn onthul. Die 66-jarige man van die geliefde skrywer Suzie Horn (56) het vandag in die Pretoriase hof verskyn nadat hy verlede Vrydag, na ʼn lang polisie-ondersoek, in hegtenis geneem is weens ʼn aanklag van moord. Suzie Horn, bekende skrywer en sosiale vlinder, is op 01 Oktober koelbloedig geskiet […]
Die gastehuis.
Die gastehuis. Ek ruk wakker met ʼn skok! My oë is groot oopgesper, vervaard vlieg ek regop op my bed. ʼn Koue klam atmosfeer hang in die donker kamer. Daar is dit weer! Ouma se bekende skuifelstap met ʼn sagte “klik” geluid van haar houtbeen wat oor die plankvloer sleep. Die “sllll-tik, sllll-tik, sllll-tik”-geskuifel raak […]
Die waarheid oor Kersvader.
Die waarheid oor Kersvader. Lien sit in die tuin en bewonder die mooi blomme. Tjirpend kom sit die mooiste voëltjie op die katjiepieringboom se takke. Uit die hoek van haar oog, sien Lien hoe hy vrolik van die een tak na die ander wip. Onwillekeurig wonder Lien hoekom die hele familie nou weer na hulle […]
A-I LAWAAI
AI-LAWAAI Geskryf deur Fanus Strydom 1505 woorde “Julle dom klomp klonte! Dink julle is slim! Simpel, vermetele drommels! As julle maar net weet wat vir julle wag…!” Ek sit so lekker en tokkel op my rekenaar, ek sien nie eers die letters spontaan voor my uitrol op die skerm nie. (En skelm verskuil tussen […]
KLUGLIEDERE
KLUGLIEDERE Geskryf deur Fanus Strydom 1613 woorde “Sneeuwitjie, word wakker!!” “Uh-uh!” “Jy moet opstaan!” “Ek wil nie…” “Vir wat nie?!” Want ek’s depressed, okey?!” “Oor wat?” “Oor my prins nou skielik kop uittrek oor sy belofte, dis wat!” “Waarvan praat jy, kind?” “Hy’t laat weet hy identifiseer nou as “prinses” en dat ek “haar” […]
Huweliksverraad (die grootste klugspel) 1499 Woorde
Amalia skud haar voorskoot uit. ‘n Dosyn mossies sak onder die perskeboom neer. Dit word ‘n gekwetter wat jy tot anderkant die varkhokke hoor. Die wind bring belofte van vroeë lentereën. Sy trek haar asem in. Miskien sal hierdie lente nuwe lewe vir Hartspoort bring. Die bordjie hang windskeef aan die paal. Hartspoort. Liana […]
Klugspel van ‘n verkleurmannetjie
Klugspel van ‘n Verkleurmannetjie deur Johan j van Rensburg Bronsafdeling – kortverhale Almal ken die dorp Potchefstroom in die Noordwes Provinsie. Selfs jý wat nou hier lees. Maar ken jy die Kroeg “Dorsland”, aan die buitewyke van Potchefstroom? Wel dis waar ek, Wouter Verster, die kroegman is. Ek is ‘n dertigjarige alleenloper. Ek is ‘n […]
Jong liefde.
Jong liefde. Dit is vreemd stil in Roboto, die fabriek waar Lien Meiring werksaam is. Sy is al vir die afgelope paar jare in diens van die klein vervaardigingsmaatskappy wat hulle toespits op die vervaardiging van robotte. Sy is deel van die span wat deur kundigheid en navorsing verantwoordelik is vir die ‘geboorte” van robotte […]