Winterengel red skoolkinders.
Winterengel red skoolkinders. Lien Meiring staan en staar oor die werf van die plaashuis. Die ysige winterwindjie het die gordyne sag oopgewaai en die bleek strale van die son verlig haar kamer. Sy sukkel om helder wakker te word en knip-knip haar oë teen die helder lig. Sy kyk na die pragtige wit skouspel voor […]
Inferno van smart
Inferno van smart Soos note val as vuurreën uit die lug, dartel vlamme op my hartsnare, vorm melodieë brandend op die emosies in my hart, skilder vlamgrypers nou beelde diep in my sielesmart gebrandmerk om my op vonke te laat kadriel jou naam geêts op my siel. ©️Riana Crafford
(goud)
Dis koud hier by my misdroeftig verwinter ek styf in jou arm. © 06/2023 Caren Kearley FB: Nimfoleptiese Woorde
Weg (goud)
Toe winter my vat ‘n duisend myl ver van jou moes ek wegjabbel. © 06/2023 Caren Kearley FB: Nimfoleptiese Woorde
NAGSPOKE
Aan die binnekant van jou droom is daar ‘n mens een met ‘n wens elke nag sweef sy rond tussen jou arms, jou mond en die slaapstiltes in die holte van jou siel kwart voor vyf soggens luister sy hoe jou dag breek sy wag gelate tot wilde voëls jou buiteklanke in bring jou […]
Sending: Bettie Verwey
Sending: Bettie Verwey geskryf deur Dale Penderis © Bond … James Bond. Nee, nie regtig nie, maar min of meer. Sy naam is Migael. Hy is die oorspronklike Agent 007. Hy deurkruis die aarde en veg dag en nag magte wat ons nie met die blote oog kan sien nie. Soos nou … Sy sending […]
held vir jou seun
van kleins af was jy ‘n optimus ten spyte van siekbed op siekbed telkens opgestaan met nuwe ywer hoe flou en gebroke ook al voor in die koor by uitdagings dikwels in die sop beland daaroor gereeld die platriem moes proe ook daaruit opgestaan met trots later as ander groot geword ook maar deur eie […]
NOODVLUG
NOODVLUG deur Fanus Strydom 1639 woorde Angelo klief blitssnel deur die Derde Poort oppad aarde toe. Hy erken skaars die twee Intergalaktiese Wagte aan weerskante van die polsende lig-portaal. Toe hy anderkant uitflits registreer sy deurgang momenteel as ʼn groen seinkode op die GPS-toestel op sy pols. Tesame met sy togsnelheid en verwagte aankomstyd. […]
Die hoenders op oom Piet se plaas
Die hoenders op oom Piet se plaas Gewoonlik is dinge baie rustig op oom Piet se plaas en verloop alles volgens ‘n goed uitgewerkte roetine. Sy diere, sy werkers en almal wat hom ken, kan getuig van ‘n lieflike en rustige atmosfeer op die plaas. Oom Piet boer nou al vir die afgelope 25 jaar […]
Pietie, ‘n verhaal vir kinders – brons
Pietie gooi sy tas in die gang neer en gaan sit voor die TV. Pietie mag nie die TV aanskakel nie, want hy is nog te klein. Daarom wag hy vir sy boetie, Chris, om dit vir hom te doen. Chris sit ook in die sitkamer, besig om te lees, maar hy steur hom nie […]