Waar Liefde Eindig
Na tien jaar in die gevangenis, is dokter Zuluika Zuess vry, en haar enigste begeerte is om uit hierdie land, weg van haar verlede se hartseer te vlug, en nooit weer terug te kom nie. Sy aanvaar die vier maande Locum posisie in die Hood gebergtes in Amerika, met die doel om haarself ʼn geleentheid […]
Waar Liefde Begin
Dokter Laurie Kilber se lewe word onomkeerbaar verander, die dag wanneer sy by haar huis instap en twee vreemde mans gebukkend oor haar geliefdes vind. Haar oom Louis Olivier, een van die twee mense, wat die totale som van haar gesin uitmaak, lê dood op die vloer en langs hom lê haar pa, Nathan Kilber […]
Flitsfiksie: Uit volle bors
Ma se borste is volrond en ferm met ’n pienk soentjie op elke punt. As ’n baba speel ek klavier daarop, heen en weer, heen en weer. Sy trek sonder skaamte voor my uit, al is sy die toppunt van Viktoriaanse sedes buite haar slaapkamerdeur. Ek verstaar my. Die turkoois spore onder die seeskuimwit van […]
Ons moes nie met Ta’ Anna gaan praat het nie
Ek het grootgeword in ‘n klein dorpie in die Noord-Kaap. Postmasburg. Jy’t waarskynlik al van die plek gehoor, maar gaan waarskynlik nie op ‘n kaart kan wys waar die dorpie is nie. Dis maar net nog ‘n dorpie in die middel van niks en nêrens, met ‘n kerk en vyf drankwinkels. Een van daai dorpies […]
Die storie van Bonginkosi Khumalo
Dit is die jaar 2061. Dis Juliemaand. Bongi Khumalo sit op ‘n lendelam stoel in die son voor sy ma se huis. Die blomme van haar begrafnis is verlep en haar foto is tussen twee bakstene gemaakstaan op die kombuistafel. Hy leun op sy kierie en ‘n traan uit sy siende linkeroog drup met ‘n […]
Word wakker
“Trauma is personal. It does not disappear if it is not validated. When it is ignored or invalidated the silent screams continue internally heard only by the one held captive.” – Danielle Bernock Dit is asof ek wakker word uit ‘n droom. Nee. ‘n Nagmerrie. Was dit net ‘n droom? Stadig maar seker begin […]
Wanneer my glimlag glip
(Woordetal 293) Mense het skanse en skerms. Feit. Nie almal weet nie en baie se skanse is so rotsvas in plek dat hulle vir dood sal stry daaroor. My skanse is minder, my insig is meer. My seer dalk ook. Ek sukkel met ANGS. Vir maande, dalk jare, het ek dit net eenvoudig nie geglo […]
Skuldige Kapitalis
handels verhoudings bou data punte in skitter kleure lyne op skerms waar oë die markte pik in kantore agter toe deure op die hoogste vloere beloer oë ń moontlike hoër hoek tandarts gekorreleerde tande flits vinnig welvaart versteek krediet gewerkte ure debiet geboude familie skud eie hol balans in sagte leer stoel sit man agter […]
Julie 2021 – OOP projek
Beste INKers Ná wat blyk ‘n moeilike oefening in Intertekstualiteit was, in ons vorige projek, sal ‘n oop projek seker verwelkom word. Hierdie maand is die projek dus ‘n instruksielose oefening. Daar is geen reëls aangaande struktuur, tema, lengte of andersins nie. Dit geld vir al die afdelings. Al wat ek kan sê is: lekker […]