Die meisie met die platform skoene
Dit is so die middel van 1970’s. Ons woon op ‘n plaas so vyftien myl of 24 kilometer vanaf Ladismith Kaap. My oudste broer Willem is in Standerd 9 of soos hulle deesdae sou se Graad 11. In die week maak my ouers en die bure beurte om “skoolkar” te ry dorp toe, maar ons […]
Ledigheid is die duiwel se oorkussing.
(Stergradering : Silwer. Woordtelling : 385) “Ledigheid is die duiwel se oorkussing” was seker Moeder se geliefkoosde uitdrukking. Oënskynlik het sy baie van ledigheid geweet en heel duidelik geen vertroue in die mensdom en hul (goeie) oordeel gehad nie. Enige uitdrukking – positief of negatief – word dan ook baie vinnig deel van jou denkwyse, […]
Die berugte Bengaalse Ming
(792 Woorde) As ek kan een ding sê oor vandag, dan is dit dat dit die beste en miserabelste dag van my lewe was. Die dag het wonderlik begin. Dit was ‘n pragtige sonskyn dag. Maar buiten vir dit, het ek wakker geword met ‘n gewaarwording: Ek was verlief. Ek was nie verlief op Maharaj […]
Die telbare ontelbare name van God
Wagner was onseker hoe om te reageer. Sy tegnologie maatskappy het rekenaarbedieners al regoor die wêreld geïnstalleer, maar ‘n Tibettaanse klooster iewers in die Himalajas was ‘n eerste. Hy het ook geen idee gehad hoe om op te tree teenoor die ou man, in sy eenvoudige oranje karsaai, wat oorkant hom gesit het nie. “Kan […]
Die ongemagtigde biografie van Sneeuwitjie
In 1746, na die Slag van Culloden het die leier van die Skotte gesê: “Dit is die oorwinnaar wat die geskiedenis skryf, en die dooies tel”. Dit beteken basies dat die een wat ‘n konflik wen, die een is wat in die magsposisie is, om die gebeure te neer te skryf soos uit sy. Moderne […]
Eddie en die Vodka
My boetie Martin se as ‘n man eers wit spiritus drink dan is hy in sy moer. So bel Eddie my en oortuig my om vir hom ‘n sonkragstelsel op sy plaas naby die see te gaan installeer. Ek gaan na sy glas paleis wat omtrent 180 grade oor die Strand uitkyk. Hy vra my […]
Dans
In ‘n ou huis, met hout vloere, is die klank van voetstappe niks vreemd. Om te waarheid te sê, jy kan nie ‘n tree gee sonder dat die hele huis jou hoor nie. Dit is dus glad nie eienaardig toe die stilte gebreek word deur die geluid van trippelende voetstappe, vanaf die tweede verdieping, bo […]
Ek en die internet. (Brons)
Woortelling: 350 woorde “Oupa Gert! Johannes gaan staan groot-oog, uitasem binne die deuropening. “Wat was dit?” Oupa plaas sy koppie hard langs die skootrekenaar neer en vryf vies die groter wordende nat koffiekol op sy hemp. “Kom Oupa!” “Ja, ja. Ek kom Johannes. My bene is nie meer so jonk nie.” Johannes staan nader, neem […]
Anton van Omkyk Boerdery
Dit was in die dae toe dit nog baie goed gegaan het in my besigheid en ook natuurlik toe ek nog met Namibiers besigheid gedoen het, dat Anton my bel. Anton van Omkyk Boerdery….. Vandag wanneer ek ‘n +264 nommer op my selfoon sien antwoord ek hom nie, want ek is al te veel gevang […]
Ek hoef nie poësie te verstaan nie – Ink Moderator
Hokaai bietjie. Dit is `n baie uiteenlopende mening, en voor ek in `n strafinrigting geplaas word, laat ek die titel hiervan verduidelik. Die vraag ontstaan by my, elke keer as ek gedigte moet evalueer, wat is die belangrikste oorweging? Is dit belangriker om te verstaan óf om te interpreteer? Ek persoonlik hou daarvan dat die […]