Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 20)

Sterre vir altyd Op die verhoog doen hulle almal hul dinding. Dra die titel: superster. Sing en dans, voorgee met ‘n ander se lyf. Dit alles vir vermaak en tydverdryf. Sterre hang voor hotelle se deure. Dié word daarvolgens waardeer. Almal wens maar vir die groot ou vyf. Skrywers wen ‘n donsie, maar smag vir […]

beterweter – (Goud) Retha van Deventer   jou oë glinster  skouers word kordaat pappegaaibors agtertoe getrek  om indrukwekkend te lyk  of skalks om meer suurstofspasie te bewerkstellig  want  tot groot konsternasie  en frustrasie het ander se woorde die vermoë  om jou soos ‘n opgewende draaiorrel  in die laat-ek-jou-vertel-rat se hoogste hiperboliese versnelling  te laat babbel  […]

Sewe ganse Jakob was toe maar net sewe jaar. Sy grootste wens was ‘n gans as geskenk wanneer hy verjaar. Sewe eiers by die vlei het hy gewaar. Sy ma was bang dit was dalk slanggevaar. Met sy sewe kersies uitgeblaas, kraak die eerste dop. Voor die maatjies kon sing “Veels geluk met jou verjaarsdag”, […]

Pragvers Tussen Kalaharisand en kameeldoring-bome het ek gewoon. Daar op die plaas, tussen skaap en bees. Dit was nog altyd die plek waar ek wou wees. Oupa het ons geleer van koei en vers. So duidelik hoor ek hom nog sê: “Dit is ‘n pragvers.” Vandag, tussen papier en ink, gevoelens en onthou, neergepen, kom […]

    op my stadige boot bagger ek vandag al die laste die slegte herinneringe van weleer om plek te maak vir dieper, beter dinge gedagtes wat skoon van lyding is die blote oopkrap van ou dinge kan pynlik wees en die trauma daarvan kan mens negatief maak in jou eensaamheid daarom is die beste […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed