Die Silwer Randjie
Dis laat agter middag, die pad loop dood, net links of regs, kan jou bring tot waar. skielik sien ons die wolke reg van voor, silwer randjie om die donker wolk, waarvandaan kom jy dan nou te voorskyn, wat wil jy vertel. Gedagtes wat tol, gedagtes wat rol, waaroor spook die wolk met silwer randjie […]
Die Padda Koor
Hier in ons tuintjie waar grassies so welig groei, kom stortreen so van tyd tot tyd , hoe wonderlik is dit nie, om die water so te sien vloei, en water wat opdam in elke sloot en duik Maar skielik na ‘n paar uur se val van reen, en die donker begin op ons neersak […]
Venster van my Siel
Dit is wie ek is, blou is die hemel my God se kleur wat my laat uitreik na Sy Grote liefde Blou is die vensterraam, van my siel diep gegrond in God se wese, geliefd het Hy Sy kind want groot was Sy genade Soggens vroeg, bekyk ek die wêreld om my by vensterraam so […]
Die Onverwagse Waarheid
Die Onverwagse Waarheid. Kuiertjie van vroeg tot laat by haar, ‘n tyd wat nooit gewoonlik langer was as juis toe, Iewers kort daar iets, daar is groot fout, maar kry nie die kloutjie by die oor nie. Koffietjie word gemaak, maar sy vra die nuwe koppietjie. ag nee, wat daar is nog baie tyd vir […]
Die Natuur se prag
Die Natuur se prag. Dis skemeraand, die son besig om onder te gaan, die prag van die natuur, ‘n perd ai tog so mooi. peusel, peusel loop en gras kou, sterte wat vliee een vir een weg jaag. loutering van gedagtes maal in my kop. Dis skemertyd en dit raak stil hier binne my, ganse […]
Die Liefde van die Onsigbare Waarheid
Dis hier, binne in my, ek voel dit met my hele wese. toegevou soos net Hy , alleen dit kan deurgee warm word my are, As ek net sy Woord kry weg met alles wat nie van Hom kom, sien my oe die mooi wat deurkom, lente, Somer, Herfs, Winter waar dan nog anders dit […]
Die Groot Letter K (Kanker)
Soveel keer, ja soveel keer besigtig in die spieel, alom die ander dag, verskyn die groot gevaar sonder emosies word dit in oenskyn geneem maar diep binne in jou, wil jyself dit nie gewaar dan kom die noodsein, maak ‘n plan Maar jy bly skop daarteen, want tog aanvaar dat die groot K jou tog […]
Dans in die Reendruppeltjies
Rondtomtalie, rondomtalie, draai sy al in die rondte, glinster ogies vrolik en bly, met laggie klokhelder terwyl armpies uitgestrek na kante, al in die rondte in die reendruppels draai. Kaalvoetjies hardloop sy van boom na boom, met blye blydskap van reentjie wat val. Dogtertjie klein, maar 3 jaartjies oud, geniet die reen soos niemand anders […]
Bron van Vreugde
Ver lui ‘n foon een kant vining raap ons hom op en kom die stem ma waar is pa Net hier langs my, my kind ma, sit jou foon se klank hard ek het nuus vir julle goeie nuus vir julle Gou stel ons die foon en druk hom by ons oor en ‘n stilte […]
Iewers Heen of Nêrens Heen
Iewers Heen of Nêrens heen Ons lewe in die dimensie van tyd en mense diere en plante het almal ‘n tyd om te kom en gaan want die tydsgrense is bepaal tot hiertoe en nie verder nie— Die mens is ‘n geestelike wese met onstoflike eienskappe soos emosies om uit te lewe want ons het […]