Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 227)

NEL2   Jy’s in my wit air-tackies, jy’s in my swart slit-broek. Jy’s in die duikbril en die Bybel, in elke dag se soek.   Jy’s in die lappop en die deken, in my oprygskoene fyn. In elke broekie wat ek van jou dra ervaar ek leed en pyn.   Jy’s in die kamerjas se […]

so was dit, en so sal dit weer wees voorspoed het gekom en verarming het gevolg sodra die mens sy eie rykdom meer ag as sy dankbaarheid word sy ereplek in die bestaan van die regverdiges vervang oorloë het gekom en vrede het gevolg daarop in voorspoed en meervoud het hul verarm toe die geldgieriges […]

‘n Vader se teenwoordigheid in ‘n kind se lewe speel ‘n onbetwisbare rol in sy of haar algehele ontwikkeling en welstand. Hierdie bydrae is nie net beperk tot die fisiese teenwoordigheid van ‘n manlike figuur nie, maar strek oor na die emosionele, sosiale en kognitiewe dimensies van ‘n kind se lewe. Tyd en aanwesigheid:  Een […]

DIT WAS GOED (Met dank aan TT CLOETE) Ek het die leë jogurtbakkies met water gevul met malvablomme, met laventeltakkies, kappertjies geel en laggend oranje, met kers- en tjokkabootliggies tafel gedek. Ek het die langsteelglas met mooiste servet vir wyn Chapel Red die tafel met skaapboud en slaaie bedek. En dit was goed.  Baie goed. […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed