Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Armoede"(Bladsy 3)

Getuienis : Gedig Plakkersvryheid geskryf en kortverhaal 7390 woorde GEKOOPTE GELUK met albei visie van wit plakkerskamp te Klerksdorp omgewing. Na skryf hoor ek daar is so kamp. Wou nooit gaan kyk. Word vanoggend uitgenooi om vir Oases of givers te gaan help met poppekas optrede sondag middag te Uitkoms wit plakkerskamp net buite Klersdorp. […]

Dis asblik dag ek loop vir die derde keer om nog ’n swart sak vol leë melk boksies chips papiere en ’n half geëete toebroodjie uit te gooi toe ek hom daar sien die sakke versigtig deursoek vir ietsie wat nog eetbaar is en hy die laaste druppel sap uit die boksie teug terwyl hy […]

deur
vir Gedigte

Maandagmôre staan sy daar met vingers gevleg deur die draad aan’t kyk, roep en smeek Ek skuil langs die huis, net buite haar sig met ongeduld wat spoedig styg ek is reeds laat, ek moes al ry, maar kar toe moet ek eers by haar verby dan laat sak sy haar kop en leun vooroor […]

ôs voetspore los ôs in’ie sand by’rie Kaap wyl heller kleure afskud in’ie Adderleystraat vier ôs’ie Alibama kleurvol soes garaam masala in’ie kerrie koolkos van’ie kêffie op’ie hoek die Boe-Kaap is’ie mee ‘n mooi Kaap buttons het’ie kop vedalah djy moet mooi trap wa djy loep ôs’e voetspore los ôs in’ie taai bloed van’ie teer […]

die fees is dik as mae warm vol is velle in wol verwoel is die oes is ongevra oorgedra dit is wragtig skenk op die werkrant staan ń swaar dorsmasjien die oes nou vinke kos eie huis en haard in ń kaal leegte onbesone is gee oeste verlore vir geër skuldige ontvangers vreet dun verspreid […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed