Sterwende gedagtes
Koud kaal vonkel jou afskeid blik as jy daar bly wanneer ek weer gaan trane en seer van verlede tyd spook by jou soos die beelde verwyd weemoed kom lê in jou koeltes Alzheimer sluk jou gedagtes heel in jy die Ester wat almal onthou n gesalfde van God deur jou pyn verflou Mamma ek […]
Jou Seisoene
Ek sien die winter in jou hare maar die vonkel in jou oë wys die vuur in jou se blus is steeds nie uit nie, en die lyne om jou oë en jou mond vertel verhale van jou lewe van die trane en die lag, van jou lente en jou somer en jou herfsblare se […]
Kelders van jou gedagtes
Ou vrou, jy sit in jou stoel soos ou skeepswrak wat op die see bodem van die lewe lê, met ‘n skatkis vol wysheid in jou kop en goue muntstukke op jou tong, wyl jou kierie oor die kapstok hak. Bewonder ek die skatte van jou hande wat geduldig en sorgvuldig elke fyn stukkie borduursel […]
Die spore op jou wang
be-aard, diep gekeepte lyne van pyn en onthou wit gekalkte spore – verbrand merkbaar om hemelblou. gisters af geëts versonke poele deur donker emosies verwond het hartseer hom tuis gemaak vervalle gelaat van smart met jare se verweer ongekend nagte alleen se huil eensaam afgewend kykers soekend na môre se niks blink vaal jou blik […]
Kelders van jou gedagtes
Ou vrou, jy sit in jou stoel soos ou skeepswrak wat op die see bodem van die lewe lê, met ‘n skatkis vol wysheid in jou kop en goue muntstukke op jou tong, wyl jou kierie oor die kapstok hak. Bewonder ek die skatte van jou hande wat geduldig en sorgvuldig elke fyn stukkie borduursel […]
Opvoeding 1: MOENIE OPHOU VRA NIE
By ‘n outoppie-samekoms – verjaarsdag van ‘n voormalige kollega – sit ons langs ‘n vreemdeling met ‘n grys baard. Drie-en-tagtig jare oud. Dit kom aan die lig dat hy ook voormalige onderwyser is. En hy het daadsaaklik nog in ‘n ou „Dorfschule” met so twintig, dertig kinders in nege klasse saam onderrig. (Laat my dink […]
Die Blinde Tuinier
Die blinde tuinier Sy draai op haar rug. Op haar ouderdom spring jy nie net meer op nie, jy strek ook nie sonder om dit te oordink nie. Die glimlag lê wyd om haar lippe. Vandag is dit tuindag. “My lyf was nie seer is nie, my lyf is nie seer nie, my lyf gaan […]
Bejaarde liefde
Onbaatsigtige liefde en omgee dit gaan oor die herinneringe in hul harte God se beloftes van liefde, vergifnis en vrede Hulle liefde vir mekaar, is sterker al het die tyd hulle agter gelaat hul durf en deursettingsvermoë, deur beproewinge hul weë wel gekaart Hulle wêreld het gekrimp maar dit het nie hul harte verdroog in […]