Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 2)

die ek is vrek jy en ek ‘n wrak jare het verby gevlieg sosiaal bly daar op mespunt van soortgelyke kreature soos uitgestote diere verslonsde aangesig van al die gespit lewe se sooie bly plooie die ek is vrolik jy en ek bly olik een siekte op ‘n ander in en uit hospitaal se gange […]

koue winters oggend die ryp kraak onder sy voete boeksak oor die skouer gehaak trippel hy vrolik oppad skooltoe gedurig besig met sy voete dribbel hy die rugby bal swaar van die nat ryp gly dit saggies aan in sy gedagtes net een ding daardie laaste paar treë oor die doellyn met sy groen springboktrui […]

WAT KYK JY? Wat kyk jy? Jy sleepvoet nuuskierig verby en verrek skaamteloos jou skilpadnekkie soos jy saamkyk en, nes talle ander, vermy om te stop. Jy sê dis nie jou plek nie. Waarna kyk jy? ’n Geruislose geraas en vreemde woeling, gestamp en gestoot … gedempte gil. Ongemaklik trap-trap jy uit voeling – dis […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed