Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Hoop"(Bladsy 84)

Breed is Sy pad groot Sy guns as jy jou oorgee in Sy Vader skoot Weg is weëmoed, rusie en wraak wanneer jy stil raak om Sy woord Bekeerd, wedergebore, versoen met Sy wonderbaar guns leef jy uit genade beset deur die liefde van die almagtige Vader Skep met onmeetbare hoop jou seën uit Sy […]

In daardie plek tussen slaap en ontwaak waar bekommernis vergete raak jou verbeelding nuwe drome maak kan jy in elke sel voel hoe die kaalte oor jou spoel en betrag jy toe-oë die hersenskim van ‘n vormlose poel hier word alles waar tussen woordlose tonele as die onrus bedaar en alles net is sonder hoekom […]

langs die bitter aalwyn staan my nooientjie katryn haar lippies skitter van sonlig ogies in groen dieptes verberg glimlaggie geelperske-mooi bruin hare in lokke gelos maar bitter is sy nie want sy ken my ek het haar mos lief en sy vir my ©Teárlach

BOBBEJAAN. Rosina is besig om tafel te dek vir ontbyt toe Nico by die eetkamer instap. Terwyl sy besig is, neurie sy ingedagte ‘n tradisionele deuntjie. “Goeie môre, Rosina!” sê Nico agter haar. Sy wip soos sy skrik. “Jô!!”, sê Rosina en sy druk haar hand teen haar bors, “jô-jô, Meneer laat my skrik! Eish!” […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed