Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Hoop"(Bladsy 87)

Vaderlandwilg Hierdie ou vaderlandwilg se druipende takke winverwaai deur jare verstrengel geknoop briesbuig en wieg soos ‘n ou man wat bieg Vergifnis vra ek wind jy het my so gewaai my lewenspad geteken in elke tak se kronkeldraai dankie vir reën se voetewas dankie vir die steunstok se stut ek’s hier geplant en leef deur […]

As die nag-uur se stiltes oor Karoovlaktes draai en die voëls se kwetter sagte nagsê tjirp-geluide word wyl die skittersterre een-een hul sitplek inneem dan loer die maan versigtig met sy roes-rooioog oor grys platkop heuwels en uitgestrekte rante my voete die strate van die stille Orania wandel ek in ontsag vir die Hemelse heelal […]

donker bruin golwende hare sonder skeet of plooi oor jare guitige glimlaggie gaan jou vooruit netjiese vier houdinkie en flinke stap volbloed boere nooi so na my hart haal jou deugde uit en wys ons het jou nodig ounooi ons kinders raak min soek versekering seën vir jou en die wat jy grootmaak ©Teárlach

uit my borrel daar woorde uit my hart kom akkoorde gedagtes wat woorde stuur wat sinne broei in elke uur organismes wat lewe skyn wat telkens verlig my pyn wat my oë wyer oopmaak stil my gedagtes aanraak stuur tog U lig en waarheid voordat kom ewige afskeid open my verstand in U lig laat […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed