Die heelal en sy Skepper
As die wind oor dorre Bo-Karoo vlaktes gly en die beeste hul stertkante wind op wil draai die tolbosse ligvoets trippel oor grasvelde heen wyl vlieswolk-skadu’s met stof resies jaag dan trommel dit diep van uit my boesem versink in die begeesterde Johannes se woorde sy hart aan die punt van ʼn veer vasgemaak waar […]
soekend
elkeen besit dit elkeen weet dit nie elkeen kan dit geniet elkeen kan dit ontwikkel baie leef spreekwoordelik daarvoor baie het geen besef van die waarde nie baie kan meer daarvan maak in hulle lewens baie kan leer daaruit en hulle lewens versterk die wat dit besit leef die wat dit nognie ken soek die […]
Soetlief en die ondier
Terwyl die son skuins hang in die hemelruim en alles wat aan bome moes bloei verdroog kruipend teen die grond rondsleep, dobbel ek met karma – daar is te min tyd en geloof; te veel geld en goeters wat windgejaagd nagestreef word en iewers in ‘n stad woon daar mense in opgedinkte tronke en hier […]
kattemarak
teen skemeraand melk hy die maan uitgesaai oor die wêreldwye eter rondom vlieg vlermuise verbaas oor kattekraai se mannewales ongestoord sit hy en peins hoe sal hy die maan bykom daar is so baie kaas daar moet baie muise wees sal hy ooit verstaan hoe ver die maan werklik is ©Teárlach
Die skadu van Bitterberg
Donker skadu’s omvou my seer dompel my lied in diepe hartseer rou kneus my kwesbaar, verbleikte groue-hart verweer in die muf van ʼn verlore wêreld my knieë sluip stil oor die lewenstog met hart versink in stapels gitswart roet uit my donker hoek ʼn verskeurde snik barbaarse-lewe in my kosbaar bloed verdrink hier waar my […]
skitterend nuut (Engelse sonnet)
‘n jong ster begin groei in ligjare *nebula wat verwit waar goue wolke gloei soos die rykheid op *singe son sit al die elemente word in een liggaam tot selfs die mindere en so straal dat die rooi kwikmeter styg en saam stilweg in die helder lig verdwaal het ‘n nuwe flikkerlewe verskyn uit die […]
deel
meeue op strand deel dit met my en al die ander strandwandelaars golwe wat kom en gaan verstaan wat almal daar bymekaar bring feestyd vir ons wat seemusiek lief fisante sit hoogdrawend en bekyk hierdie besondere opera uitgevoer deur natuur en mense teenwoordig kraaie gil verbaas uit die boomtop eenkant op my duin sit my […]
bonsende hart
liefste marietjie jou mooiste ogies ondeunde vragies jy is my madeliefie liefste melodietjie lokkende glimlaggie heuning soet laggie my mooiste liedjie jy skitter in die aand hart bon-bons saggies liefde gloei vanaand ©Teárlach